Bazoo is 'n nuwe Afrikaanse kleutertydskrif wat pas verskyn het.
Bazoo verskyn elke twee maande en dit is 'n boekie propvol stories en opvoedkundige aktiwiteite vir kleintjies vanaf 3 tot 7 jaar.
Gaan kyk gerus by www.bazoomagazine.com vir meer inligting!
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 155 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.

No comments :
Post a Comment