Soek op hierdie werf

Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.

A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W Z Medisinale gebruike van kruie Kruiegids



14.3.23

Moesies

Boereraat:

Om ´n moesie te verwyder neem 1 vitamien A-kapsule en prik dit met ´n naald. Sit een druppel suurlemoensap op die gaatjie en smeer aan moesie. Doen dit twee keer per dag en die moesie behoort na ´n tyd te verdwyn.

♦♦♦
´n Alternatiewe metode is om ´n aspirienpil daarop te sit en te bedek met ´n pleister.

♦♦♦
Plaas 'n piesangskil op die moesie met die geel kant na buite. Hou in plek met 'n pleister.

32 comments :

  1. Anonymous20/1/10 21:34

    Goeie naand. Ek het n "moesie" aan my been met n wit knoppie, bruin buite om. Wat is dit, of wel dit lyk vir my soos n moesie? Moet mens laat kyk daarna, of moet dit verwyder word. Hy word nie groter nie en ook verander nie van kleur nie?/ Enige raad?

    ReplyDelete
  2. Anonymous2/3/11 11:02

    Dalk is dit 'n vratjie?Maar as ek jy is laat kyk ek maar eerder na dit,net om veilig te wees.

    ReplyDelete
  3. Moet nie die knoffel metode gebruik nie. Ek het dit probeer en dit het brandwonde op my gesig veroorsaak en het nie die moesies verwyder nie. Pasop asb moet nie dieselfde fout as ek begaan nie.

    ReplyDelete
  4. Anonymous8/11/11 11:47

    My seun het `n moesie op sy oog lid, hy is velkleurig, en begin nou groei en is dus baie gevoelig en dit pla hom want dit is oor sy oog op die binneste lid, wat staan ons te doen? Ek het nie `n medies nie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous22/2/12 10:33

      Besoek jou naaste kliniek of staatshospitaal en hoor of daar nie dalk 'n bekostigbare behandeling is vir hom nie. Die konsultasie sal jou nie baie kos nie, op sommige plekke is dit selfs gratis.

      Delete
  5. Anonymous8/11/11 11:54

    Goeie more, ek het dringend raad nodig, my seun het `n moesie op sy oog lid, dit is velkleurig, dis nou besig om te groei en baie sensitief, omrede dit voor sy oog is en op die boonste oog lid is, ek het nie `n medies nie.

    ReplyDelete
  6. Anonymous8/2/12 12:49

    Nou hoe kan n mens onslae raak van die vleismoesies? Want as die knoffel lelike merke los en die dit los is ek teleurgestel. Want ek het klom klein vleis moesies en dis aaklik. En dis swaar as jy nie medies het nie.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous22/2/12 10:36

      Soos aanbeveel hierbo. Probeer hulp kry by jou plaaslike kliniek of staatshospitaal.

      Delete
  7. Anonymous5/8/12 08:19

    Ek het 'n vrat gehad op my vingers. Dit was baie lelik en sigbaar. As ek in die water gewerk het dan was dit wit en was dan meer prominent. Die raad was vir my gegee deur my vriendin. Ek het dit probeer. Glad nie pynlik nie en het verdwyn. Daar was 'n kleurverandering wat plaasgevind het. Dit het swart getrek en droog geword en toe afgeval. Jy kan vir my 'n e-pos stuur as dit vir jou gewerk het. denise_bertha@yahoo.com

    raad is as volg: sunlight dish washing liquid - die een in die refill pakkie met die geel suurlemoen op. asseblief nie die een met die groen suurlemoen nie.
    Was gereeld op met die opwasmiddel Ek het baie deur die dag en veral saans as ek gaan slaap het 'n bietjie gesmeer op my vrat en my hand bo-op die kombers laat sit dat dit eers droog trek. doen dit vele keer elke dag. DIT WERK JONG.

    ReplyDelete
  8. ek het n moesie tussen my borste is dit gevaarlik hy het in n jaar so groot soos 4 vierhoutjie koppe geword

    ReplyDelete
  9. MORE MY DOGTER HET N KAT/MUIS TEPEL OP HAAR BORS NET ONDER DIE TEPEL - DIS BAIE GEVOELIG - HET PROBEER DIT TOESMOOR MET GARING, EN N DR HET PROBEER DIT AFBRAND MET SULKE KOUE GOED - HET NIE GEWERK NIE.

    ASB MAMMA RAADOP!!!!

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous11/6/22 17:05

      bra jou huis dr om elektrisoteot te gebruik om dt te verwyder

      Delete
  10. Ek wil graag weet wat kan ek gebruik om hierdie klein kat tepels te laat weggaan.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Gaan Google Hadassah healing oils. Die vrou wat dit maak sent maak is Leshi van Rooyen.+27 73 878 2014

      Delete
  11. My broer het ñ vrat op sy kop hoe word ek daarvan ontslae asb

    ReplyDelete
  12. Hi ek me keer help Asb my gesig is vol vleis moesies en dit lyk nie mooi nie Wiet nie wat om te doen nie Asb help wat Kan ek doen om dit weg te laat gaan is tot in my neck x maar 29jaar oud dankie

    ReplyDelete
  13. Ho ek het vreeslike sensitiewe moesies op my kop

    ReplyDelete
  14. My vriend het n groot muis tepel wat gevoelig is. Hoe verwyder ons hom??

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous28/2/22 12:37

      Die veiligste is om 'n dokter te gaan spreek hieroor. Daar is wel ander moontlikhede in die artikel hier bo.

      Delete
  15. Ek ht n vlek gehad so blouerig op my arm toe ek wee sien toes dit swart moesie iets dokter ht dit verwyder en uitslae ht skoon uit gekm ds nou 4 weke later die plekkie wird nie gesond nie dit juk en brand soms baie en my arm links isie so leke nie so wat doen ek nou asb

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous24/3/22 06:43

      Gousblomblare kan gebruik word om die inflammasie te behandel en enige wonde te help herstel. Week ’n hand vol blomblare in ’n koppie warm water vir 15 minute. Laat dit dan afkoel en plaas dit in die yskas vir 30 minute. Week dan ’n waslap in die aftreksel en hou dit op die geaffekteerde plek vir 5 minute. Doen dit ’n paar keer elke dag.

      Delete
  16. Anonymous10/2/23 09:41

    EK het n moesie aan die regterkant van my slaap by die kop, Dr het Al monsters weggestuur maar was skoon, Hy het hom toe gebrand maar hys terug en bietjie groter kan ek iets gebruik asb dis iereterend, dankie ek verrneem graag

    ReplyDelete
    Replies
    1. Anonymous13/2/23 12:30

      Was jy al by 'n dermatoloog? 'n Dermatoloog sal dalk 'n biopsie aanbeveel vir 'n hardnekkige moesie.

      Delete
  17. Anonymous24/2/23 14:16

    Ek het gehoor day Apple cider die aangewese produk is om moesies te laat verdwyn. Dip n oorpluisie in dit, en smeer aan moesies Paar keer per dag tot dit afval of verdwyn. op

    ReplyDelete
  18. Anonymous16/3/23 08:53

    Werk die Appel asyn dalk vir moesies

    ReplyDelete
  19. Anonymous19/6/23 09:01

    Dit werk beslis.

    ReplyDelete
  20. Anonymous19/6/23 09:04

    Dit werk beslis hoor.

    ReplyDelete
  21. Anonymous5/10/23 21:42

    Ek het n vleis moesie onder my sit vlak. Hoe kan ek dit verwyder asb.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Een metode is om ´n aspirienpil daarop te sit en te bedek met ´n pleister.
      OF
      Plaas 'n piesangskil op die moesie met die geel kant na buite. Hou in plek met 'n pleister.

      Delete
    2. Ek het ook n lelike groot moesie so tussen my boude. N vriendin het dit gebind met gaaring, gese dit smoor dit dood en Dan Val dit af. Maar dis AL 3 Dae, en ek is in Baie pyn. Ek kanie loop, sit of le nie, ek kry nie geslaap nie. En Kan nie by n dokter uitkom nie. Enige raad asb... Kry ook nie die gaaring af nie.

      Delete
    3. Anonymous2/11/23 11:08

      Daardie garing sal beslis verwyder word. Die wond kan septies word. Jy sal iemand moet kry om daardie garing te verwyder en die plek te ontsmet.

      Delete