Troshoofpyn word soms met 'n migraine verwar, maar dit is alles behalwe dieselfde. Dit kom gewoonlik in die vroeë oggendure voor wanneer die lyer bewus word van 'n pyn agter een oog.
Die pyn vererger na 'n tyd en die oog word rooi en begin traan. 'n Verstoptheid of loperigheid kom voor in die neusgat aan dieselfde kant.
Die pyn duur enigiets van 20 minute tot twee ure. Die aandoening kan ook aanvalle vir twee maande lank meebring.
Hierdie soort hoofpyn kom meer by mans as vroue voor.
Troshoofpyne kan suksesvol behandel word met die antikonvulsiewe middel karbamasapien.
Ek het die telefoonnr. van n mediese praktisyn wat my genees het van hierdie wreedaardige siekte. Skakel T.Strydom by 0713034868 OF na ure 0723005928.
ReplyDeleteOns het al alles probeer maar niks wil help vir die troshoofpyne nie het die dr nie n landlyn nie want die selnommer lui glad nie. Ons is desperaat. Skakel my by 0824924967 ek wil graag met jou praat. Dankie
ReplyDelete