Lassa-koors word veroorsaak deur kontak met items of kos wat met rot-ontlasting besmet is. Die siekte is endemies in rotte in dele van Wes-Afrika.
So hoekom moet ons daarvan kennis dra? Volgens die Wêreldgesondheidsorganisasie is dit een van ’n hand vol siektes wat skielik en op groot skaal ernstige uitbrekings wêreldwyd kan veroorsaak. Dié organisasie gaan navorsing versnel om entstowwe en medikasie daarvoor te ontwikkel.
Mediese inligting en boererate in Afrikaans - Ons bly op hoogte van die jongste navorsing oor 150 plante in wetenskaplike joernale ter ondersteuning van primêre gesondheidsorg.


No comments :
Post a Comment