Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
2.4.26
Voete - skurwe voete, gebarste hakskene
›
Vir skurwe voete smeer jy ´n bevogtiger aan jou voete. Sit dan ´n dun lagie vaseline op jou voetsole. Trek dan sokkies aan wat jy warm gemaa...
70 comments :
1.4.26
Kruie vir kwale: Herpes
›
Jy kan ’n afkooksel maak van wildeals blare deur dit vir 10 minute te kook. Dit kan uitwendig aangewend word vir die behandeling van herpes....
31.3.26
Kruie vir kwale: Sinusitis
›
Gooi 1 koppie kookwater oor ’n ¼ koppie klimop-blare en asem die stoom in vir sinusprobleme. ♦♦♦ Meng 2 liter water met 1 eetlepel heuni...
26.3.26
Kruie vir kwale: Brongitis
›
Kook 1 teelepel gedroogde kamferbos blare in 1 koppie water vir 10 minute. Dreineer en drink 2-3 keer per dag. MOENIE KAMFER GEBRUIK indi...
24.3.26
Kruie vir kwale: Sonbrand
›
Die blaarsap van suurvye kan gebruik word as 'n strelende velmiddel vir sonbrand. ♦♦♦ Smeer komkommersap aan of smeer sommer versigt...
23.3.26
Kruie vir kwale: Hoes
›
Kook 1 teelepel gedroogde kamferbosblare in 1 koppie water vir 10 minute. Dreineer en drink 2-3 keer per dag *MOENIE KAMFER GEBRUIK* indie...
18.3.26
Kruie vir kwale: Dermatitis
›
Die blaarsap van suurvye kan gebruik word as 'n strelende velmiddel vir dermatitis. ♦♦♦ Medisinale gebruike van kruie Kruiegid...
›
Home
View web version