Jy kan ’n afkooksel maak van wildeals blare deur dit vir 10 minute te kook. Dit kan uitwendig aangewend word vir die behandeling van herpes. Jy kan dit ook gebruik om liggaamsdele in te bad.
♦♦♦
Die blaarsap van suurvye kan gebruik word as 'n strelende velmiddel vir herpes.
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
No comments :
Post a Comment