Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Asma
.
Show all posts
Showing posts with label
Asma
.
Show all posts
24.4.25
Klipsweet
›
Daar is opgetekende getuienis oor die gebruik van diereprodukte vir mediese behandeling in die Nama-kultuur wat amper 100 jaar terugdateer. ...
1.10.24
Asma
›
Asma is 'n siekte gekenmerk deur aamborstigheid, voortdurende gehoes, asemhalingsprobleme en ´n beklemmende gevoel in die bors. Meer ern...
8 comments :
15.4.24
Kruie vir Kwale: Boererate vir asma
›
Neem 2 tot 4 kankerbossie blare en week dit 3 minute in ’n koppie kookwater. Heelwat Suid-Afrikaners gebruik dit vir asma. ♦♦♦ Gooi ’n k...
14.8.17
Plaasdiere beskerm plaaskinders teen asma en allergieë
›
Dit is ’n alombekende feit dat die mikrobes wat mens op plase teëkom die plaaskinders beskerm teen asma en allergieë. ’n Mikrobe is ’n eense...
18.7.16
Asma by volwassenes
›
Baie mense weet wat die algemene simptome van asma is, soos kortasem, maar weet nie van ander gevaartekens soos slapeloosheid, borspyn en ’n...
21.12.15
Asma en chroniese migraine
›
As jy nou en dan ’n migraine ervaar en jy is ’n asma-lyer kan jou probleem vererger in die toekoms. Dit kan selfs ’n chroniese probleem raak...
10.11.15
Verminder die risiko van asma met 'n hond
›
’n Span Sweedse navorsers, onder leiding van Tove Fall, het bevind dat vroeë kontake met honde die risiko vir die ontwikkeling van asma met ...
7.4.15
Nuwe tegniek vir asemhalingsprobleme
›
Asma-lyers is geneig om diep asem te haal sodra hulle enige simptome begin ervaar. Daar is egter ’n nuwe tegniek wat daarop dui dat diep ase...
18.3.15
Noodhulp: Asma
›
1. Stel die persoon gerus en probeer hom / haar kalmeer. 2. Laat die persoon sit en dan die arms rus op ’n stut, soos byvoorbeeld ’n tafel...
10.2.15
Man se rookgewoonte kan nadelig wees vir toekomstige kinders
›
Daar is onlangse navorsing wat daarop dui dat indien ’n man rook, die die risiko groter is dat enige kinders wat hy in die toekoms verwek as...
25.8.14
Asma en vitamien A
›
Navorsers het ’n direkte verband gevind tussen ’n tekort aan vitamien A tydens swangerskap en sensitiwiteit in die lugweë van die kind, kenm...
4.8.14
Verkoue tydens swangerskap kan kind vatbaar maak vir asma en allergieë
›
Swanger vroue moet dalk eerder die geselskap van mense met verkoues en ander virale infeksies vermy. Volgens ’n nuwe studie is daar ’n verba...
11.11.13
'n Appel 'n dag
›
Daar is verskeie redes om 'n appel 'n dag deel van jou dieet te maak: - Appels is ryk aan vesel. Dié vesel help om maagdermproblem...
28.10.13
Gemmer help dalk asma beveg
›
Die geurige wortel mag dalk oor eienskappe beskik wat help om asma-pasiënte makliker te laat asem haal. Asma word gekenmerk deur brongokon...
14.9.11
Rou melk kan asma help voorkom
›
Kinders wat rou melk drink het ‘n kleiner kans om asma en allergieë te ontwikkel as dié wat die gepasteuriseerde weergawe drink, het ‘n stu...
9 comments :
20.6.11
Sardyne vir asma
›
Duisende mense wat sukkel met asma staan lank tou in Indië om ‘n eienaardige behandeling te ontvang: lewendige sardyne, met kruie besmeer. ...
›
Home
View web version