Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
17.3.26
Die tradisionele gebruik van die kanferboom
›
Die kanferboom (Cinnamomum camphora) is oorspronklik van Oos-Asië (China, Japan, Taiwan, Viëtnam) en is na Suid-Afrika ingevoer as 'n si...
16.3.26
Kruie vir Kwale: Artritis
›
Vir uitwendige gebruik: meng soetolie en kajapoetolie. Dit verlig gewrigs- en lende pyne. ♦♦♦ Die knolle van die duiwelsklou kan fyngema...
2 comments :
12.3.26
Kruie vir kwale: Boererate vir hardlywigheid
›
Senna is ‘n plant waarvan ’n ekstrak of die blare as ’n sterk purgeermiddel gebruik word vir die verligting van hardlywigheid en word ook de...
11.3.26
Kruie vir kwale: Maagpyn
›
Die sap van die blare van suurvye kan gebruik word vir die behandeling van maagpyn. ♦♦♦ Meng 5 druppels naeltjie-olie op 'n bietjie ...
11 comments :
10.3.26
Kruie vir kwale: Winderigheid
›
Meng 5 druppels naeltjie-olie op 'n bietjie suiker saam met 'n paar druppels water. Dit is baie doeltreffend om wind in die maag en ...
9.3.26
Blouoog
›
Die beste behandeling is om onmiddellik nadat jy die blouoog gekry het ’n katoenlap met ys daarin op die oog te hou vir so 10 minute. Jy m...
4 comments :
5.3.26
Hoes
›
Hoes is die vinnige uitstoot van ingeasemde lug deur 'n vernoude keel, gepaardgaande met 'n plofgeluid. Dit word normaalweg veroors...
15 comments :
‹
›
Home
View web version