Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
26.5.25
Eet goed, lyk goed
›
Sekere kossoorte hou jou nie net gesond nie, maar laat jou ook goed lyk: Appelasyn Hou die vel soepel en sag. Breek ook vette af en help m...
22.5.25
Kruie vir kwale: Koliek
›
Die Zoeloes gebruik al lank reeds watersalie vir koliek. Die resep is twee blare in ’n koppie kookwater getrek vir 5 minute. Gooi deur ’n si...
21.5.25
Kruie vir kwale: Hoes
›
Die vars blare van die kransaalwyn word gekap of fyngemaak en dan in water gekook om 'n tee of aftreksel te maak. Dit word gedrink om h...
20.5.25
Baba sukkel met winde en krampe
›
Jou baba is net 'n paar weke oud en sukkel met krampe en winde. Nadat hulle gedrink het wil die winde net nie uit nie. Jy probeer om hul...
19.5.25
Kruie vir kwale: Blaasinfeksie
›
Balsem-sulfuris is ‘n baie ou middel wat gebruik word vir blaasaandoenings. Neem 10 – 20 druppels twee of drie keer per dag op ’n bietjie su...
15.5.25
Kruie vir kwale: Koors
›
Die blare van die bontaalwyn word rou gekou of fyngemaak om die jel of sap te onttrek. Hierdie jel kan oraal ingeneem word om koors te vermi...
14.5.25
Kan jy met plat tepels borsvoed
›
Kan jy met plat tepels borsvoed? Baba's wat kan goed vassuig kan self 'n plat tepel uittrek. Jy kan soek vir Breast Shells (ook gen...
‹
›
Home
View web version