Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
31.5.23
Pampoentjies nou erg in Suid-Afrika
›
Die Nasionale Instituut vir Oordraagbare Siektes het bevestig dat daar ’n pampoentjies-uitbraak in Suid-Afrika is. Daar is geen rede tot kom...
30.5.23
Kruie vir kwale: Boererate vir inflammasie
›
In die Willowmore-omgewing word die plakkie se blare gekook tot sag en dan fyngemaak. Die afgekoelde pasta word dan gebruik om inflammasie e...
17.5.23
Seer tandvleis en los tande
›
Seer tandvleis en los tande kan simptome van verskeie tand- en mond-gesondheidstoestande wees. Hier is 'n paar moontlike oorsake: Tand...
25.4.23
Maagpyn
›
Maagpyn is die algemene naam wat vir die pyn gebruik kan word, maar dit kan misleidend wees. Dit is nie altyd die maag wat betrokke is nie. ...
2 comments :
17.4.23
2 300 mense in Suid-Afrika is reeds met hemofilie gediagnoseer
›
Volgens die Wêreldfederasie vir Hemofilie (WFH) is sowat 2 300 mense in Suid-Afrika reeds met hemofilie gediagnoseer, maar daar word beraam ...
4.4.23
Mangelontsteking
›
Elsie skryf: "My seuntjie is 9 maande oud en het mangelontsteking, het hom by die dokter gehad en het antibotika gegee. My seuntjie k...
35 comments :
3.4.23
Kruie vir kwale: Lae bloeddruk
›
Grondboontjiebotter kan help om lae bloeddruk te verlig weens die inhoud van gesonde vette, proteïene en minerale soos magnesium en kalium, ...
‹
›
Home
View web version