Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Wond
.
Show all posts
Showing posts with label
Wond
.
Show all posts
5.12.24
Sonbrand
›
Te lang blootstelling aan die son se strale kan rooiheid, gejeuk en teerheid van die vel veroorsaak. Onder sekere omstandighede kan dit erns...
16.10.24
Blouoog
›
Die beste behandeling is om onmiddellik nadat jy die blouoog gekry het ’n katoenlap met ys daarin op die oog te hou vir so 10 minute. Jy m...
2 comments :
12.6.24
Kruie vir kwale: Wonde
›
Sommige mense maak ’n eksterne wasmiddel met kankerbossie vir wonde. Hiervoor gebruik jy 4 hande vol blare van die kankerbossie, ’n fyngedru...
22.1.24
Blouberglelie / Blouslangkop
›
Die Sotho-mense hang die bolle van die blouberglelie (Merwilla plumbea) op om uit te droog. Hulle moet 5 maande lank hang. Die bolle word d...
6.7.22
Kruie vir kwale: Snye en skrape
›
Strooi suiker bo-op 'n sny – dit sal help dat die bloed vinniger stol. ♦♦♦ Die jellieagtige inhoud van die medisynebossie kan op sny...
31.5.21
Vishoek in die vel
›
Enige visser kan getuig dat hulle een of ander tyd ’n vishoek in die vel gehad het. Indien die hoek ’n weerhaak aan het, moet jy liefs nie p...
7.12.20
Splinter
›
Dit gebeur gereeld dat ’n hout- of metaalsplinter in die vel vassit. Jy kan dit gewoonlik met ’n haartangetjie verwyder. Indien dit egter di...
17.12.18
Elektriese brandwonde
›
Hierdie tipe brandwond kom voor wanneer elektrisiteit met ’n sterk spanning en stroom deur die liggaam gaan. Die meeste skade kom voor nab...
31.10.16
Kruie vir kwale: Bloukolle / Kneusplek
›
Arnika kan gebruik word vir ’n blouoog. Mens kry dit te koop in ’n verskeidenheid rome en olies wat jy op die plekke kan gebruik vir twee to...
21.7.16
Kneusplek / Bloukol
›
’n Kneusplek (bloukol) is die gevolg van inwendige bloeding. Die bloed kom uit beskadigde bloedvate en dit sypel deur die weefsel en lê on...
11.5.16
Die behandeling van ’n ernstige dierbyt
›
1. Beheer bloeding met regstreekse druk op die wond. 2. Bedek met ’n steriele, ongemedikeerde wondbedekking en verbind stewig. 3. Kry die ...
4.5.16
Die behandeling van ’n oppervlakkige dierbyt
›
1. Was die wond met seepwater vir ten minste 5 minute. Droog dit af en bedek dit dan met ’n steriele ongemedikeerde wondbedekking. 2. Kry m...
27.4.16
Dierbyte
›
Daar is kieme in die bekke van sowel hui- as wilde diere wat skadelik kan wees vir jou. Selfs ’n byt deur ’n mens kan gevaarlik wees. Enig...
20.4.16
Die behandeling van bloukolle / kneusplekke
›
1. Lig en ondersteun die beseerde deel in ’n posisie wat vir die persoon gemaklik is. 2. Hou ’n koue kompres op die beseerde area om die bl...
2.3.16
Vaginale bloeding
›
Vaginale bloeding kan veroorsaak word deur ernstige menstruasie of die gevolg van ’n miskraam of inwendige besering. Swaar menstruasie en ...
24.2.16
Die behandeling van borskas- en rugwonde
›
1. Verseël onmiddellik die oop wond met jou hand. 2. Plaas die ongeval in ’n halfsittende posisie en ondersteun die kop en skouers. Draai ...
17.2.16
Borskas- en rugwonde
›
Borskas- en rugwonde word gewoonlik veroorsaak deur ’n skerp voorwerp wat die liggaam penetreer, byvoorbeeld ’n mes of ’n koeël. Dit kan ook...
10.2.16
Die behandeling van buikwonde
›
1. Beheer bloeding deur die randte van die wond teen mekaar te druk. 2. Plaas die persoon in ’n halfsittende posisie met die knieë opgetre...
3.2.16
Buikwonde
›
’n Diep wond aan die buikwand is ernstig, nie net weens uitwendige bloeding nie, maar ook omdat onderliggende organe gesteek of geskeur kan ...
27.1.16
Die behandeling van wonde aan die handpalm
›
1. Plaas ’n steriele wondbedekking op die wond en oefen druk uit om die bloeding te beheer. 2. Laat die persoon die druk volhou deur ’n vui...
›
Home
View web version