Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Vetsug
.
Show all posts
Showing posts with label
Vetsug
.
Show all posts
7.12.23
Verminder vet in jou dieet
›
Hier volg 'n paar eenvoudige stappe wat jy kan volg om die vet in jou dieet te verminder. Stoom, kook of mikrogolf groente of roerbraai...
7.2.22
Meeste diëte lei tot gewigsverlies, maar ...
›
Redelik goeie bewyse dui daarop dat die meeste diëte ’n mate van gewigsverlies en verbeterings in kardiovaskulêre risikofaktore oor ’n tydpe...
13.12.21
Een avokado per dag help om 'slegte' cholesterol te verlaag
›
Navorsers van Penn State College of Medicine in die VSA het bevind dat een avokado per dag kan help om "slegte cholesterol" te ver...
29.11.21
Hoë-vet diëte beïnvloed ook jou brein, nie net jou fisiese voorkoms nie
›
Daar was al heelwat navorsing oor hoe ’n ongesonde dieet met vetsug korreleer. Daar was nog nie ’n ondersoek van hoe jou dieet neurologiese ...
21.6.21
Oefening goed vir mense met vetsug
›
Namate vetsug in ouer mense toeneem, word swakheid - wat vererger word deur vetsug – ’n groter gesondheidsprobleem en ’n groter onkoste in g...
28.9.20
Hoe beveg jy diepliggende vet
›
Wetenskaplikes weet dat die tipe vet wat jy met ’n maatband kan meet nie die gevaarlikste is nie. Dit is daardie vet wat diep in jou ingewan...
15.8.18
Verband tussen verwerkte voedsel en kanker
›
Daar bestaan ’n moontlike verband tussen hoogs verwerkte voedsel en kanker. Navorsing hieroor duur voort, maar die bevindinge van ’n studi...
20.6.18
Jou liggaamsmassa-indeks
›
Die liggaamsmassa-indeks (LMI) is ’n nuttige manier om liggaamsgewig en -gesondheid te bepaal. Dit moet egter nie gebruik word as die enig...
26.5.15
Kanker ’n groter gevaar vir vroue met vetsug
›
Daar is ’n groter risiko vir vroue met vetsug om kanker te ontwikkel – die kanse is tot 40% meer. Hierdie syfer is verskaf deur Cancer Res...
21.4.15
Oorgewig, vetsug en kanker
›
Oorgewig en vetsug dra jaarliks by tot 3.6% van alle kankersoorte wêreldwyd onder volwassenes. In meer ontwikkelde lande is hierdie persenta...
3.2.15
Posisie van liggaamsvet kan risiko vir hoë bloeddruk verhoog
›
Persone met baie vet om hulle maag se kanse op hoë bloeddruk as diegene met vet elders op die liggaam. Dit is algemeen bekend dat vetsug ...
›
Home
View web version