Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Vet
.
Show all posts
Showing posts with label
Vet
.
Show all posts
7.12.23
Verminder vet in jou dieet
›
Hier volg 'n paar eenvoudige stappe wat jy kan volg om die vet in jou dieet te verminder. Stoom, kook of mikrogolf groente of roerbraai...
21.11.23
Vette
›
Vette is nie net 'n onding nie. Daar is goeie vette wat jou liggaam nodig het. Vitamiene A, D, E en K en belangrike vetsure kom in vette...
2 comments :
7.2.22
Meeste diëte lei tot gewigsverlies, maar ...
›
Redelik goeie bewyse dui daarop dat die meeste diëte ’n mate van gewigsverlies en verbeterings in kardiovaskulêre risikofaktore oor ’n tydpe...
13.12.21
Een avokado per dag help om 'slegte' cholesterol te verlaag
›
Navorsers van Penn State College of Medicine in die VSA het bevind dat een avokado per dag kan help om "slegte cholesterol" te ver...
29.11.21
Hoë-vet diëte beïnvloed ook jou brein, nie net jou fisiese voorkoms nie
›
Daar was al heelwat navorsing oor hoe ’n ongesonde dieet met vetsug korreleer. Daar was nog nie ’n ondersoek van hoe jou dieet neurologiese ...
28.9.20
Hoe beveg jy diepliggende vet
›
Wetenskaplikes weet dat die tipe vet wat jy met ’n maatband kan meet nie die gevaarlikste is nie. Dit is daardie vet wat diep in jou ingewan...
7.11.18
Meer proteïene nie noodwendig goed vir ouer mans nie
›
Ongeag of jy jonk of oud is, manlik of vroulik, die Amerikaanse Instituut vir Geneeskunde se daaglikse aanbeveling vir proteïene is 0,8 g pe...
9.10.18
’n Leeftyd van gereeld oefening vertraag veroudering
›
Indien jy gereeld aktief is bly jou liggaam jonger en gesonder. Dit is die bevinding van navorsers aan die University of Birmingham en Kin...
20.6.18
Jou liggaamsmassa-indeks
›
Die liggaamsmassa-indeks (LMI) is ’n nuttige manier om liggaamsgewig en -gesondheid te bepaal. Dit moet egter nie gebruik word as die enig...
16.8.16
Skoon & Skraal Dieet
›
Skoon & Skraal is eenvoudig en doeltreffend: jy hoef nie kalorieë te tel of ingewikkelde reëls te volg nie. Toe James Duigan – ’n to...
19.1.16
Gewigsverlies
›
Ons sluit by dr Jurgens Grové in Bryanston aan om waar te neem hoe hy hierdie ma-en-dogterspan deur middel van 'n enkeldag-prosedure ’n ...
12.1.16
Nuwe inspuiting wat vet verbrand, hoogs gespesialiseerde velsorgprodukte, en 'n tydelike gesigsontrimpeling met minimale ontwrigting
›
Dr. Riekie Smit gesels oor opwindende onderwerpe soos 'n nuwe inspuiting wat vet verbrand, hoogs gespesialiseerde velsorgprodukte, en ...
20.7.15
Hoë-vet dieet nie goed vir jou brein
›
’n Hoë-vet dieet kan probleme veroorsaak in die dele van die brein wat jou motivering beheer. Volgens navorsers aan die Universiteit van Mon...
3.3.15
’n Klein toename in gewig kan jou bloeddruk verhoog
›
Baie mense verstaan die gevare van te veel liggaamsvet. Daar is egter onlangs bewys dat ’n klein toename in gewig, soos byvoorbeeld 2,5 kg, ...
20.1.09
Verminder vet in jou dieet
›
Hier volg 'n paar eenvoudige stappe wat jy kan volg om die vet in jou dieet te verminder. Stoom, kook of mikrogolf groente of roerbraa...
8 comments :
›
Home
View web version