Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Verstikking
.
Show all posts
Showing posts with label
Verstikking
.
Show all posts
26.12.16
Maak só indien iemand verstik
›
Die Amerikaanse dokter Henry Heimlich, wat bekendheid verwerf het deurdat hy ’n tegniek ontwikkel het om mense van verstikking te red het, h...
23.12.16
Heimlich op jouself
›
Indien jy verstik sonder dat daar enige ander persoon in die omtrek is om jou te help nie, kan jy selfs die Heimlich-tegniek op jouself toep...
4.2.15
Noodhulp: Buikdrukking vir baba’s wat verstik
›
Plaas die baba op ’n stewige oppervlak met die kop in die ooplugweg-posisie. Plaas jou wysvinger en die lang vinger saam op die bobuik tusse...
28.1.15
Noodhulp: Buikdrukking vir kinders wat verstik
›
1. Plaas die kind op jou skoot of laat hom / haar staan as hulle groot genoeg is. Plaas een arm om die buik. Maak ’n vuis en plaas die duim ...
20.1.15
Noodhulp: Buikdrukking vir bewustelose persone wat verstik het
›
1. Draai die persoon op sy / haar rug met die kop in die ooplugweg-posisie . Kniel wydsbeen oor die persoon se dye sodat u genoeg druk op di...
14.1.15
Noodhulp: Buikdrukking
›
’n Reeks drukkings op die boonste deel van die buik in ’n poging om lug uit die longe te forseer tydens verstikking. Gebruik slegs buikdrukk...
7.1.15
Noodhulp: Bewustelose persone wat verstik het
›
1. Draai die persoon op sy of haar rug, maak die lugweg oop en begin met kunsmatige asemhaling. 2. Indien dit nie werk nie, rol die persoon...
3.12.14
Noodhulp: Verstikking
›
1. Verwyder enige voorwerpe uit die persoon se mond en moedig hom/haar aan om te hoes. 2. Help die persoon om te buk met die kop laer as di...
26.11.14
Verstikking
›
Dit gebeur wanneer iemand se lugweg gedeeltelik of ten volle versper word deur iets wat ingesluk word. Dit kan ook deur ’n spierspasma veroo...
›
Home
View web version