Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Verkoue
.
Show all posts
Showing posts with label
Verkoue
.
Show all posts
28.5.25
Die bontaalwyn
›
Die bontaalwyn (Aloe maculata) word tradisioneel deur die Zoeloe-mense en ander groepe in Suider-Afrika gebruik om simptome te behandel wat ...
17.4.25
Kruie vir kwale: Verkoue
›
Balsem Vita, ’n preparaat van verskillende olies, word aanbeveel vir die verligting van verkoues van ‘n minder ernstige aard. Dit kan met ve...
19.2.25
Klipsalie wil gerook word
›
Die Sotho-mense rook die gedroogde blare van klipsalie as ’n behandeling vir verkoues. Hulle rook ook die gedroogde blare van boesmansgif,...
18.12.24
Makkalmoes tradisioneel 'n wenner
›
Makkalmoes word tradisioneel deur die Zoeloe mense gebruik om verkoue, griep, maagkrampe en longkwale te behandel. Die plant se risome word ...
12.12.24
Nog natuurlike opsies om verkoue teen te werk
›
Daar is ’n paar minder bekende plante wat ook ’n natuurlike opsie bied om verkoues te behandel. Hierdie bome en plant het verskillende eiens...
19.7.21
Antimoonwyn
›
Antimoonwyn is tradisioneel gemaak deur wyn te laat staan in ’n houer gemaak van antimoon. Normaalweg word dit vir ten minste een dag gelos....
17.6.21
Verkoue
›
Verkoues word veroorsaak deur onkeerbare virusinfeksies en is hoogs aansteeklik. Die simptome sluit in loopneus, seerkeel, hoofpyn, droë hoe...
7 comments :
28.1.20
Coronavirus
›
In dié stadium staan die virus amptelik bekend as 2019-nCoV. Dit is nog nooit vantevore in mense gevind is nie. Die “corona” verwys na die k...
4.8.14
Verkoue tydens swangerskap kan kind vatbaar maak vir asma en allergieë
›
Swanger vroue moet dalk eerder die geselskap van mense met verkoues en ander virale infeksies vermy. Volgens ’n nuwe studie is daar ’n verba...
28.2.11
Raad teen verkoues
›
Sink suigtablette word al jare gebruik ter verligting van hoes en keelseer, maar dis eers onlangs ontdek dat verskeie studies al bevind het ...
›
Home
View web version