Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Vel
.
Show all posts
Showing posts with label
Vel
.
Show all posts
26.5.25
Eet goed, lyk goed
›
Sekere kossoorte hou jou nie net gesond nie, maar laat jou ook goed lyk: Appelasyn Hou die vel soepel en sag. Breek ook vette af en help m...
22.1.24
Blouberglelie / Blouslangkop
›
Die Sotho-mense hang die bolle van die blouberglelie (Merwilla plumbea) op om uit te droog. Hulle moet 5 maande lank hang. Die bolle word d...
26.10.23
Sakke onder die oë
›
Sakke onder die oë kom algemeen voor soos jy ouer word en die weefsel rondom jou oë verswak; insluitend sommige van die spiere wat jou oogle...
5.6.23
Kruie vir kwale - Vel
›
Gooi 1 liter kookwater oor 3 koppies blare, stele en blomme van wildedagga. Laat dit trek en afkoel. Gooi dit by jou badwater vir velprobl...
18.3.21
Vel
›
Die buitenste, natuurlike bedekking van ’n mens word die vel genoem. Dit is die mens se grootste orgaan. Dit is waterdig, bakteriebestand e...
20 comments :
25.9.20
Droë vel
›
Die balans tussen olie en vog is noodsaaklik vir ´n gesonde vel. Die betrokke faktore werk saam om vogverlies teen te werk. Droë vel kom dof...
27.8.20
Kruie vir kwale - Elmboog
›
Strooi ’n teelepel suiker oor ’n halwe suurlemoen. Vryf die elmboog daarmee. Medisinale gebruike van kruie Kruiegids (foto: Genusf...
26.11.18
Donker vlekke op vel, inflammasie, skilfers
›
Thank me later pic.twitter.com/0qsx4MlJj0 — Curate Angola (@Curate_Angola) November 17, 2018
20.2.18
Velkanker
›
Suid-Afrika het naas Australië die hoogste voorkoms van velkanker. Hierdie soort kanker begin in die boonste laag van die vel. Behalwe om ...
2 comments :
31.7.17
Wetenskaplikes vind genetiese mutasie wat seldsame velsiekte onder Afrikaners veroorsaak
›
Wetenskaplikes het die genetiese mutasie wat die seldsame velsiekte Oudtshoorn-vel in Afrikaners veroorsaak, ontdek. Navorsers by die Sydn...
12.1.16
Nuwe inspuiting wat vet verbrand, hoogs gespesialiseerde velsorgprodukte, en 'n tydelike gesigsontrimpeling met minimale ontwrigting
›
Dr. Riekie Smit gesels oor opwindende onderwerpe soos 'n nuwe inspuiting wat vet verbrand, hoogs gespesialiseerde velsorgprodukte, en ...
12.2.15
Kruie vir kwale: Olierige kopvel
›
Olie van die malvaplant kan gebruik word as 'n teenvoeter vir 'n olierige kopvel. Wanneer jy jou hare was, gooi 1 tot 3 druppels van...
9.9.13
Baie belangrike verskille tussen mans en vrouens
›
Onlangse navorsing het bevind dat daar belangrike verskille is tussen mans en vrouens met betrekking tot kardiovaskulêre probleme, kanker, l...
24.6.13
Gesigmaskers
›
Vir ´n olierige vel (nie vir diegene met aknee) : Druk ´n ryp tamatie plat en stukkend. Wend aan en los vir 15 minute. Spoel af met warm wa...
31.10.11
Bikini-uitslag
›
Hier is twee metodes om ontslae te raak van daai uitslag by jou bikini-lyn: 1) Smeer gewone joghurt op die area en laat vir 15 minute op. ...
1 comment :
24.10.11
Vrae oor die vel - ekseem, ingroei haartjies, jeuk, rooi kolle, merke, strepe, pigmentasie, hande, voete, aknee, swelling
›
Stella skryf: "Ek wil by u hoor. Ek het 'n rooi jeukerige brand op my T-zone van my gesig. Vriendin dink dis Ekseem. Wel my vel vo...
35 comments :
14.3.10
Pleister wat kanker stop
›
'n Pleister wat velkanker stop is onlangs in Brittanje onthul. Die pleister skei chemikalieë af wat dodelik is vir die velkankerselle. ...
›
Home
View web version