Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Tande
.
Show all posts
Showing posts with label
Tande
.
Show all posts
26.5.25
Eet goed, lyk goed
›
Sekere kossoorte hou jou nie net gesond nie, maar laat jou ook goed lyk: Appelasyn Hou die vel soepel en sag. Breek ook vette af en help m...
30.10.23
Tandpyn
›
Tandpyn word veroorsaak deur tandbederf. Die pyn kom voor as bederf deurdring tot die kern van die tand waar die senuwees is. Dit begin as j...
3.10.23
Tande getrek
›
Wat jy kan doen nadat ’n tand getrek is: Bedek die wond met ’n stukkie gaas, rus en lig jou kop op, neem pynmedikasie, hou yspakkies toeged...
17.5.23
Seer tandvleis en los tande
›
Seer tandvleis en los tande kan simptome van verskeie tand- en mond-gesondheidstoestande wees. Hier is 'n paar moontlike oorsake: Tand...
19.9.22
Tande
›
Wortels, spinasie, broccoli, papaja, mango, perskes en appelkose is goeie bronne van Vitamin A - Beta carotene. Dit is goed vir normale groe...
31 comments :
19.5.22
Kruie vir kwale: Tandpyn
›
Gebruik vars wildeals blare vir tandpyn, deur ’n gevoude blaar op die tand vas te byt. ♦♦♦ Hou ’n bedekte warmwatersak teen die aanget...
14.3.16
’n Tandheelkundige transformasie
›
Ons herleef Meisie en Mercia se merkwaardige tandheelkundige transformasie wat grootliks aan die glanspersoon-tandarts dr Jurgens Grove te d...
2.12.15
Die behandeling van bloeiende tandvleis
›
1. Vra die persoon om met die kop skuins na die beseerde kant te sit sodat die bloed kan dreineer. 2. Plaas ’n dik kussinki...
30.11.15
Mercia besoek die tandarts
›
Mercia se beurt om die tandarts te besoek sodat dr Martinette Engelbrecht aanbevelings kan doen vir haar tande-oormaaksessie. Dr Engelbrecht...
25.11.15
Bloeiende tandvleis
›
’n Tandkas kan bloei nadat ’n tand getrek, as gevolg van die verlies van ’n tand weens ’n besering of as gevolg van ’n kakebeenfraktuur. M...
24.11.15
Meisie besoek die tandarts
›
Meisie besoek die hoogaangeskrewe kosmetiese tandarts dr Jurgens Grové om te hoor watter tandheelkundige rekonstruksie hy aanbeveel.
27.8.15
Tandekry
›
Almal van ons kry tande. Baba's sal geïriteerd wees, dalk baie in die nag wakker wees en meer as gewoonlik huil. Een of albei wange kan...
20.4.12
X-strale veilig
›
Die Suid-Afrikaanse Tandheelkundige Vereniging (Sada) het die publiek verseker dat X-strale wat van pasiënte se tande geneem word, veilig is...
›
Home
View web version