Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Swangerskap
.
Show all posts
Showing posts with label
Swangerskap
.
Show all posts
16.4.25
Die eerste aanduidings vir swangerskap
›
Die eerste aanduidings vir swangerskap (dis nou voor jy besef jy het jou periode gemis): Jou borste is gevoelig en/of geswel. Jy is moeg....
10.2.25
Duiwelsklou
›
Duiwelsklou (Harpagophytum procumbens) is inheems aan Suider-Afrika en word in die Kalahari-streek van die Noord-Kaap aangetref in Suid-Afri...
30.5.24
Pre-eklampsie
›
´n Toestand wat voorkom in swangerskap wat gepaard gaan met ´n verhoogde bloeddruk, edeem en/of proteïene in die uriene. Ook genoem Swangers...
2 comments :
20.3.24
Terminilogie vir moeders
›
Soms word daar mediese terme deur dokters en verpleegsters gebruik wat moeders sonder ´n mediese agtergrond nie ken nie. Hier volg ´n paar s...
157 comments :
23.1.24
Oggendnaarheid tydens swangerskap
›
Naarheid en braking tydens swangerskap staan bekend as oggendnaarheid. Meer as die helfte van swanger vroue ervaar dit, veral in die eerste ...
27.12.23
Kruie vir kwale: Borsmelk
›
Gebruik koolblare op jou borste. Dit bied verligting. ( Hoe om koolblare op jou borste te gebruik ) ♦♦♦ Eet pietersielie. Dit help help ...
27.9.23
Tiener swangerskappe
›
Elke jaar is daar duisende tieners wat swanger raak. Heelwat van hierdie kinders se toekomsdrome word oornag verpletter. Ouers moet op die...
4 comments :
2.9.19
Stap om swanger te raak
›
Onlangse navorsing aan die Universiteit van Massachusetts Amherst het spesifiek gefokus om veranderlike faktore, soos fisieke aktiwiteit, wa...
23.1.17
Die voordeel van oefening tydens swangerskap
›
Navorsers aan die Thomas Jefferson Universiteit in Amerika het besluit om weer die onderwerp van oefening tydens swangerskap onder oë te nee...
4.11.16
Baba 2 keer ‘gebore’: Hoe werk dit?
›
Klein Lynlee Boemer is nie net twee keer “gebore” nie, maar haar hart het gaan staan lank voordat sy ten einde laas die lewenslig aanskou he...
13.6.16
Kraam in weelde met ’n vroedvrou
›
Kristalkandelare en dubbelbeddens met lakens van Egiptiese katoen is nie iets wat jy gewoonlik in 'n hospitaal teëkom nie. Swanger vroue...
28.3.16
Die voordeel van sjokolade tydens swangerskap
›
’n Interessante bevinding in ’n onlangse studie het getoon dat sjokolade die bloedsomloop in die uterus, plasenta en fetus verbeter. Die n...
8.2.16
Vis goed vir ongebore baba se brein
›
Japanese navorsers het bewyse gekry vir die verband wat daar bestaan tussen die inname van vis tydens swangerskap en die toestand van die on...
4.5.15
Verwagtende pa’s ervaar ook hormoonveranderinge
›
Navorsers wat ’n ondersoek ingestel het na hormoonveranderinge in verwagtende ma’s en pa’s het bevind dat nie net die moeder se hormone vera...
28.4.15
’n Verband tussen swak gesondheid en swak sperm
›
’n Studie van meer as 9 000 mans met vrugbaarheidsprobleme het bevind daar is 'n sterk moontlikheid dat die man ander gesondheidsproblem...
4.8.14
Verkoue tydens swangerskap kan kind vatbaar maak vir asma en allergieë
›
Swanger vroue moet dalk eerder die geselskap van mense met verkoues en ander virale infeksies vermy. Volgens ’n nuwe studie is daar ’n verba...
21.7.14
Natuurlike geboorte maak ma’s gelukkiger
›
Interessante navorsing in Spanje het bevind dat vrouens wat natuurlik geboorte skenk, sonder enige vorm van epidurale narkose, is uiteindeli...
19.5.14
Diabetes en swangerskap
›
Kenners meen al lank dat diabetes in swanger vroue nie altyd opgetel word nie. Nuwe riglyne gepubliseer in die Journal of Clinical Endocrino...
16.10.13
Alkoholgebruik tydens swangerskap nie goed vir baba se leervermoë en geheue
›
Die ma se alkoholgebruik tydens swangerskap het nadelige gevolge vir die ontwikkeling van die fetus se sentrale senuweestelsel . Alkoholgebr...
25.2.13
Noodhulp vir baba
›
Sonja: "Ek is opsoek na 'n lysie met belangrike medisyne vir 'n pasgebore baba wat ek kan aanvul net vir daai tye wat dokters...
2 comments :
›
Home
View web version