Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Spierpyn
.
Show all posts
Showing posts with label
Spierpyn
.
Show all posts
6.2.24
Kruie vir Kwale: Boererate vir spierpyne
›
Rooiwortel (Bulbine natalensis) is 'n vetplant wat in dele van Suid-Afrika groei. Die wortel, blaar en stam word as medisyne gebruik. Me...
8.11.23
Spierpyn
›
Ooreising of ongewone oefening kan aanleiding gee tot geskeurde spiere, wat inwendige bloeding en swelling, pyn en stramheid veroorsaak. Rus...
26 comments :
18.10.21
Natuurlike anti-inflammatoriese middels en medisyne - boererate bevestig deur die wetenskap
›
Die gebruik van nie-steroïdale medisyne word gereeld voorgeskryf, sonder voorskrif en op voorskrif. Die veiligheid van die langdurige gebrui...
2.11.20
Die voordele van dagga – nuwe navorsing
›
In teenstelling met inligting in die populêre media en ander dogma, beteken die tetrahidrokannabinol (THC) bestanddeel van cannabis meer vir...
11.2.20
Rook beskadig spierweefsel
›
Rook is nie net sleg vir jou longe nie. Nuwe navorsing toon dat komponente in sigaretrook die spiere ook beskadig. Die navorsing, gepublisee...
7.11.18
Meer proteïene nie noodwendig goed vir ouer mans nie
›
Ongeag of jy jonk of oud is, manlik of vroulik, die Amerikaanse Instituut vir Geneeskunde se daaglikse aanbeveling vir proteïene is 0,8 g pe...
6.8.18
Trappe goed vir bloeddruk en beenspiere
›
Jy het nou nie meer ’n verskoning dat jy nie tyd het vir oefening nie. Die jongste navorsing toon dat trappe klim goed is vir jou bloeddruk ...
28.5.18
Hierdie dieet help verhoed dat ouer volwassenes verswak
›
’n Ontleding van alle gepubliseerde studies oor die onderwerp dui aan dat die Mediterreense dieet moontlik kan help verhoed dat ouer individ...
23.4.18
Kramp
›
’n Kramp is ’n skielike, onwillekeurige en pynlike sametrekking van een of meer spiere. Die oorsaak is gewoonlik swak spierkoördinasie (ty...
17.1.18
Verrekking van ’n spier
›
’n Verrekking kom voor wanneer ’n spier of spiergroep met geweld en skielike beweging te vêr gerek en moontlik geskeur word. Simptome en t...
19.9.17
Senior burgers moet meer proteïene eet
›
Die verlies van spiermassa is een van die groot probleme waarmee ouer mense sukkel. Hierdie verlies veroorsaak dat jy swak is en maklik bese...
11.11.14
Oefening help ouer persone
›
Fisiese agteruitgang is ’n natuurlike deel van veroudering. Amerikaanse navorsers het nou bevestig dat ouer persone wat gereeld oefening doe...
›
Home
View web version