Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Slaaploosheid
.
Show all posts
Showing posts with label
Slaaploosheid
.
Show all posts
29.10.24
Kruie vir kwale: Boererate vir Slapeloosheid / Slaaploosheid
›
Voeg ’n kwart koppie kattekruid-blare by ’n koppie kookwater en laat trek vir 5 minute. Gooi deur ’n sif en drink vir slaaploosheid. ♦♦♦ ...
1 comment :
25.4.19
Slaaploosheid
›
Jou gemoedstoestand bepaal in 'n groot mate jou slaappatroon. Enige emosionele krisis, soos verhoudingsprobleme of siekte, kan 'n ne...
16 comments :
30.4.18
Vis geassosieer met ’n hoër IK en beter slaap
›
Kinders wat minstens een keer per week vis eet, slaap beter en het IK-tellings wat gemiddeld 4 punte hoër is as diegene wat minder gereeld o...
19.3.18
Maak oop jou deure en vensters vir beter slaap
›
’n Onlangse studie het bevind dat indien jy jou slaapkamer se vensters en deure oopmaak voor jy gaan slaap, jou slaapkwaliteit aansienlik ve...
16.10.17
Los slapende honde ... in die slaapkamer
›
Die meeste mense neem aan dat honde in die slaapkamer ’n ontwrigting is, of ongesond. ’n Studie deur die bekende Amerikaanse Mayo Kliniek he...
›
Home
View web version