Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Seks
.
Show all posts
Showing posts with label
Seks
.
Show all posts
3.12.24
Kruie vir kwale: Seksueel oordraagbare siektes
›
’n Aftreksel van die boomwortels van die kiepersolboom word gebruik vir die behandeling van seksueel oordraagbare siektes. Week die wortels...
30.1.24
Kruie vir kwale: Seksuele opwekking
›
Rooiwortel (Bulbine natalensis) kan dalk die vlakke van testosteroon en ander hormone verhoog en sodoende seksuele funksie verbeter. Dit wor...
6.9.21
Vat jou neute bed toe
›
Navorsers aan die menslike voedingseenheid van die Universitat Rovira i Virgili (Tarragona/Spanje) het bevind dat die inname van 60 gram neu...
30.8.21
Voorbehoedmiddels
›
Gesels met ‘n gesondheidswerker oor watter voorbehoedmiddel die beste by jou lewenstyl pas. Die volgende metodes voorkom ongewenste swanger...
3.8.20
Pynlike seks by vroue verbeter met medikasie vir fibromialgie
›
Volgens navorsing gepubliseer in die Journal of Obstetrics and Gynecology het bevind dat vroue met chroniese pyn of ongemak rondom die vulv...
21.3.18
Dagga voordelig vir 'n gesonde sekslewe
›
Navorsers aan die Universiteit van Stanford het bevestig dat die gereelde gebruik van dagga jou sekslewe verbeter. Volgens die studie het ...
24.3.17
Is seks goed vir ouer mense?
›
Gereelde genotvolle seks vir ouer mans hou die risiko in vir hartaanvalle en ander kardiovaskulêre probleme. Vir ouer vroue is goeie seks ’...
27.12.16
Seksuele probleme niks vreemd met rumatoïede artritis
›
Meer as een derde van mense wat ly aan rumatoïede artritis ondervind seksuele probleme. Die probleme sluit in ’n lae libido, pynlike seks, g...
11.4.11
Seks
›
Hierdie afdeling is vir vrae oor mediese probleme wat met seksuele omgang gepaard gaan. LET WEL: Dit is nie vir seksueel oordraagbare siek...
10 comments :
›
Home
View web version