Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Rugpyn
.
Show all posts
Showing posts with label
Rugpyn
.
Show all posts
30.4.25
Kruie vir kwale: Rugpyn
›
Balsem-sulfuris is ‘n baie ou middel wat gebruik word vir lendepyn. ♦♦♦ Neem 2 tot 4 kankerbossie-blare en week dit 3 minute in ’n koppi...
24.4.25
Klipsweet
›
Daar is opgetekende getuienis oor die gebruik van diereprodukte vir mediese behandeling in die Nama-kultuur wat amper 100 jaar terugdateer. ...
21.4.25
Rugpyn
›
Rugpyn is 'n baie algemene kwaal. Die algemeenste oorsake is 'n swak liggaamshouding en verkeerde beweging. Dit is nie maklik om...
14 comments :
15.4.25
Balsem-sulfuris
›
Balsem-sulfuris is ‘n baie ou middel wat gebruik word vir rugpyn, lendepyn en nier- en blaasaandoenings. Neem 10 – 20 druppels twee of drie ...
18.10.21
Natuurlike anti-inflammatoriese middels en medisyne - boererate bevestig deur die wetenskap
›
Die gebruik van nie-steroïdale medisyne word gereeld voorgeskryf, sonder voorskrif en op voorskrif. Die veiligheid van die langdurige gebrui...
2.11.20
Die voordele van dagga – nuwe navorsing
›
In teenstelling met inligting in die populêre media en ander dogma, beteken die tetrahidrokannabinol (THC) bestanddeel van cannabis meer vir...
26.3.18
Verskuifde tussenwerwelskyf
›
Mense verwys oor die algemeen hierna as ’n “verskuifde werwel”. Dit kom voor wanneer ’n deel van die kraakbeen wat die bene in die ruggraat ...
26.7.17
Ruggraatfrakture
›
’n Gebreekte ruggraat is ’n baie ernstige besering. So ’n ongeval moet met groot sorg hanteer word, aangesien die besering deur skade aan di...
14.4.15
Rook en pyn
›
‘n Studie studie het bevind dat rokers drie keer meer geneig is as nie-rokers om chroniese rugpyn te ontwikkel. As jy staak met die gewoonte...
25.6.14
Noodhulp: ’n Algemene ondersoek van die ruggraat
›
Skuif jou hand versigting onder ’n persoon in wat op sy/haar rug lê. Moet nie enige klerasie probeer verwyder nie. Voel met jou hand langs d...
25.7.11
Massering vir lae rug
›
’n Studie wat die maand gepubliseer is in die Annals of Internal Medicine het bevind dat masseringsterapie help vir probleme met die lae ru...
2 comments :
›
Home
View web version