Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Prostaat
.
Show all posts
Showing posts with label
Prostaat
.
Show all posts
31.1.24
Prostaat
›
Die prostaat is 'n kastaiingvormige klier wat die urinebuis van mans aan die bokant omring. Die volgende dui op moontlike probleme met...
22 comments :
6.1.21
Menslike voortplanting
›
• Alle lewende organismes moet voortplant om hulle voortbestaan te verseker. • Alle gewerweldes plant geslagtelik voort, d.w.s. hulle produ...
9.4.18
Prostaatkanker
›
Prostaatkanker is ’n kanker wat in mans se prostaatklier voorkom. Dit is die kanker (uitsluitende longkanker) wat die algemeenste in mans vo...
10.8.15
Vyf tipes prostaatkanker
›
Nuwe navorsing het aan die lig gebring dat daar vyf tipes prostaatkanker is. Die bevindings gaan beslis verander hoe dokters prostaatkanker ...
22.6.15
Stap na afloop van prostaatkanker
›
Navorsing gepubliseer in die Journal of Cancer Survivorship: Research and Practice beveel aan dat diegene wat prostaatkanker oorleef moet b...
8.6.15
Vitamien D hou dalk prostaatkanker onder beheer
›
Mans met minder aggressiewe prostaatkanker kan dalk die verspreiding van enige gewasse vertraag of selfs laat verklein deur gereeld vitamien...
31.3.15
Prostaatkanker en lewersiekte met uriene gediagnoseer
›
Navorsers aan die Brigham Young Universiteit in Amerika het ’n slim klein “pypie” ontwerp wat tekens van lewersiektes en prostaatkanker binn...
24.3.15
Risiko op prostaatkanker verminder deur baie bedmaats
›
In vergelyking met mans wat net een bedmaat tydens hul leeftyd het, kan seks met meer as 20 vroue jou risiko op prostaatkanker met 28% vermi...
2.2.15
Prostaatkanker en tamaties
›
Mans wat meer as 10 porsies tamaties per week eet het ’n laer risiko vir prostaatkanker. Prostaatkanker is die tweede mees algemene kanker...
1.12.14
Prostaatkanker nou ook by jonger mans gediagnoseer
›
Die aantal jong mans wat met prostaatkanker gediagnoseer word, het die afgelope 20 jaar sesvoudig toegeneem. Prostaatkanker is ook geneig om...
8.9.14
Prostaatbehandeling wat werk, sonder chirurgie en vrugbaarheid word nie beïnvloed nie
›
Daar is moontlik verligting op pad vir mans met ’n vergrote prostaat en as gevolg hiervan sukkel met irriterende simptome, soos byvoorbeeld ...
30.9.13
Soja en tamatie help dalk om prostaatkanker te voorkom
›
'n Nuwe studie toon dat indien jy soja en tamatie saam eet, dit dalk kan help om prostaatkanker te voorkom. Uit die studie blyk dit oo...
›
Home
View web version