Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Pitswere
.
Show all posts
Showing posts with label
Pitswere
.
Show all posts
2.4.25
Kruie vir kwale: Boererate vir pitswere / bloedvinte
›
Die blare van die varkblom kan gebruik word om pitswere te behandel. Was die blare in warm water om dit te ontsmet en warm te maak en verbin...
13.3.25
Pitswere / Bloedvinte / Pitsweer / Bloedvint
›
Pitswere word ook bloedvinte genoem. Dit ontstaan in 'n haarfolikel en vorm 'n rooi knop. Namate die infeksie versprei raak die knop...
119 comments :
25.2.25
Gebruik 'n varkblom vir seerplekke
›
Die blare van die varkblom kan gebruik word om die ongerief van brandwonde en insekbyte te verlig en om sere en pitswere te behandel. Was di...
10.2.25
Duiwelsklou
›
Duiwelsklou (Harpagophytum procumbens) is inheems aan Suider-Afrika en word in die Kalahari-streek van die Noord-Kaap aangetref in Suid-Afri...
7.1.13
Hoe nou met die pitsweer?
›
Anoniem skryf: "Dit is die tweede keer binne 4maande dat ek 'n groot, harde,baie pynlike sweer onder die vel op my linker sitvlak...
5.7.09
Pitswere / Bloedvinte / Karbonkels
›
'n Pitsweer is 'n hewige sweer waarvan die pit uitgedruk kan word as dit ryp is. Gewoonlik word dit veroorsaak deur die ontsteking ...
15 comments :
›
Home
View web version