Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Ore
.
Show all posts
Showing posts with label
Ore
.
Show all posts
14.4.25
Ore wat jeuk
›
Indien jou ore jeuk, moet nie ’n voorwerp daarin druk om dit te probeer krap nie. Jy kan ernstige skade aanrig. Die behandeling sal afhang ...
12.3.25
Kruie vir kwale: Oorpyn
›
Gebruik vars wildeals blare vir oorpyn, met ’n opgerolde blaar in die oor. ♦♦♦ Hou ’n bedekte warmwatersak teen die aangetaste kant van ...
2 comments :
8.1.25
Oorpyn
›
’n Bestendige stroom helderrooi bloed uit die oor dui gewoonlik op skade aan die oortrommel. ’n Dun straaltjie strooikleurige vloeistof ui...
20 comments :
7.9.23
Vog vasgevang in die oor
›
Jy kan hierdie metodes probeer om ontslae te raak van vloeistof wat in die oor vasgevang is: 1. Gaap of sluk om die Eustachius-buis te help...
19.4.21
Die oor
›
Die oor is ’n orgaan wat ons gebruik om klankgolwe te registreer. Die mens, het twee ore, een aan elke kant van die kop. Die buitenste oor...
8.3.21
Iets sit vas in my oor
›
Veral jong kinders druk vreemde voorwerpe in hul ore. Dit kan ook gebeur dat ’n insek in die oor vassit. Wanneer iets diep genoeg penetreer ...
19.8.19
Vriesbrand
›
Vriesbrand kom voor wanneer die ekstremiteite van die liggaam (ore, neus, ken, hande, voete) blootgestel word aan langdurige of intense koue...
4.3.19
Nuwe hoop vir gehoorverlies
›
Navorsers aan Harvard en die University of Southern California het ’n nuwe benadering gevind tot die herstel van selle in die binneoor. Dit ...
5.4.17
Doofheid
›
Doofheid kom gereeld voor weens die gebrekkige ontwikkeling van die dele van die oor of die wisselwerking met die brein. Daar kan egter ook ...
22.3.17
Middeloorontsteking
›
Middeloorontsteking is normaalweg die gevolg van ’n bakteriese of virale infeksie wat vloeistof in die middeloor agter laat opbou. Dit is di...
4.4.16
Toets jou ore by die huis soos Nataniël
›
’n Nuwe Suid-Afrikaanse app kan jou gehoor toets en jou na die naaste oudioloog verwys as die toetsuitslag op ’n probleem dui.
11.11.15
Behandeling vir bloeding uit die oor
›
1. Plaas ’n persoon wat by sy/haar bewussyn is in ’n halfsittende posisie met die kop oorgebuig na die beseerde kant – sodat die bloed of vl...
4.11.15
Bloed uit die oor
›
In Oorpyn is daar verwys na die verskillende tipes bloeding wat van binne die oor kan voorkom. Simptome en tekens: • Pyn in die oor. • ...
23.4.14
Nuwe otoskoop maak dalk diagnose by die huis moontlik
›
’n Nuwe otoskoop wat met jou slimfoon werk kan gebruik word om oorinfeksie te diagnoseer. Dié instrument bied duidelike beelde van die die ...
›
Home
View web version