Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Oogprobleme
.
Show all posts
Showing posts with label
Oogprobleme
.
Show all posts
8.5.25
Karkatjie
›
Karkatjies word veroorsaak deur ’n bakterie. Die bakterieë leef normaalweg op mens se vel en kry met ’n klein krapmerkie toegang tot die lig...
10 comments :
16.10.24
Blouoog
›
Die beste behandeling is om onmiddellik nadat jy die blouoog gekry het ’n katoenlap met ys daarin op die oog te hou vir so 10 minute. Jy m...
2 comments :
9.4.24
Oogprobleme - waterig, uitpeul, donker kringe, rooi, geswolle, allergie, hepatitis, galblaaskwale, galstene, bloeddruk, diabetes, versiendheid, bysiendheid ens.
›
Oogprobleme kom dikwels voor as gevolg van ´n probleem elders in die liggaam. Waterige oë is ´n simptoom van verkoue, uitpeuloë mag dui op s...
35 comments :
26.10.23
Sakke onder die oë
›
Sakke onder die oë kom algemeen voor soos jy ouer word en die weefsel rondom jou oë verswak; insluitend sommige van die spiere wat jou oogle...
11.10.23
Oogsorgbewustheidsmaand
›
Tot 18 Oktober 2023 is dit Oogsorgbewustheidsmaand en word daar sterk fokus op ooggesondheid in Suid-Afrika geplaas. Die kranige sakeman en ...
15.2.23
Kruie vir kwale: Oogsorg
›
Maak teesakkies met droë vinkel, wat jy dan op seer oë plaas. ♦♦♦ Maak tee met kweperblare en was jou oog daarmee. ♦♦♦ ’n Druppel a...
11.1.23
Kruie vir kwale: Karkatjie
›
Gooi ’n koppie kookwater oor oranje gousblomme. Laat dit afkoel en was die oog daarmee. Smeer dan bietjie sap van die geneesbossie/balsemkop...
5.4.21
Daar is iets in my oog
›
Enige oogbesering is potensieel ernstig want klein deeltjies kan die oogbal binnedring en skade veroorsaak. Deeltjies stoof en los ooghare ...
22.3.21
Ooggebreke
›
Ooggebreke ontstaan as gevolg van verskeie faktore, die hoofsaaklik weens die ontvang en uitstraling van lig. Die oog is ’n sensitiewe orga...
21.1.19
Sweisoë
›
Wanneer die oë te lank blootgestel word aan skerp lig, kan die horingvlies van die oog beskadig word. Dit is uiters pynlik en kan tot ’n wee...
26.4.17
Allergiese oogontsteking
›
Allergiese oogontsteking gaan gewoonlik hand aan hand met allergiese neusontsteking, maar kan alleen ook voorkom. Die algemeenste hiervan ...
8.3.17
Astigmatisme
›
Wanneer die ronding van die oog se lens of kornea ongelyk is praat ons van astigmatisme. Dit lei tot dowwe en verwronge beelde. ’n Bril me...
22.2.17
Vêrsiendheid
›
Vêrsiendheid beteken die persoon kan vêraf voorwerpe goed sien, maar sukkel indien dit te naby is. Dit kom voor wanneer die oog se lens (k...
15.2.17
Bysiendheid
›
Bysiendheid beteken die persoon kan naby voorwerpe duidelik sien, maar sukkel indien hulle vêr is. Dit kom voor wanneer die oog se lens (k...
10.2.17
Albinisme: As die son jou vyand is ...
›
Rowan de Vos is maar 13, maar ken reeds die gevaar van skadelike sonbrand al te goed. Hy is een die Athlone Skool vir Blindes in Bellvile-Su...
1.2.17
Struktuur van die oog
›
13.1.16
Die behandeling van oogwonde
›
1. Laat die persoon op sy / haar rug lê. Ondersteun die kop en hou dit so stil moontlik. MOET NIE enige voorwerpe in die oog probeer verwyde...
6.1.16
Oogwond
›
Alle oogbeserings is potensieel ernstig. Selfs ’n oppervlakkige skuurwond kan jou sig verswak of selfs blindheid veroorsaak. Simptome en ...
1.12.15
Oogprobleme as gevolg van chroniese moegheidsindroom
›
’n Britse studie het bewys dat persone met kroniese moegheidsindroom (jappiegriep) meer oogprobleme het as die res van ons. Kroniese moegh...
3.9.12
Eerste bioniese oog
›
Australiese wetenskaplikes het die eerste bioniese oog ingeplant. Die ontvanger was Diane Ashworth. Sy ly aan oorerflike sigverlies. Die...
›
Home
View web version