Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Noodhulp
.
Show all posts
Showing posts with label
Noodhulp
.
Show all posts
24.1.24
Gebruik YouTube in noodgevalle
›
Met enige geluk sal die meeste mense hulself nooit in 'n situasie bevind wat die Heimlich-maneuver of dringende behandeling van 'n s...
26.12.16
Maak só indien iemand verstik
›
Die Amerikaanse dokter Henry Heimlich, wat bekendheid verwerf het deurdat hy ’n tegniek ontwikkel het om mense van verstikking te red het, h...
23.12.16
Heimlich op jouself
›
Indien jy verstik sonder dat daar enige ander persoon in die omtrek is om jou te help nie, kan jy selfs die Heimlich-tegniek op jouself toep...
20.12.16
Maak só tydens ‘n noodgeval in die water
›
Indien iemand in die water in die moeilikheid beland: 1) Kry die persoon onmiddellik uit die water. 2) Ontbied hulp deur bv. 084 124 te s...
6.7.16
Behandeling van ’n spinnekopbyt
›
Die basiese behandeling van ’n spinnekopbyt behels dat jy moet sorg dat die persoon se lugweg oop is en asemhaal. Pas kunsmatige asemhaling ...
22.6.16
Behandeling van ’n haaislagoffer
›
Die belangrikste faktor vir die oorlewing van ’n slagoffer van ’n haaiaanval is doeltreffende noodbehandeling op die strand. Die persoon ...
15.6.16
Haaiaanval
›
Baie slagoffers van haaiaanvalle sterf weens swak eerstehulpbehandeling; soms met relatief klein beserings. Die wesenlike probleem van ’n ...
8.6.16
Die gebruik van teengif in noodgevalle
›
Let wel dat teengif nie aanbeveel word as roetine-eerstehulpbehandeling nie. Ernstige komplikasies kan ontstaan as gevolg van teengif wat on...
1.6.16
Die behandeling van ’n slangbyt
›
1. Stel die persoon gerus en hou hom / haar rustig aangesien oefening die tempo verhaas waarteen die gif opgeneem word. 2. Vee die gif van...
6.4.16
Noodbehandeling vir vergruising
›
1. Beheer ernstige bloeding en behandel alle wonde en frakture. Teken die tyd aan wat jy die gewig verwyder. 2. Indien die ledemaat bevry...
30.12.15
Behandeling van mondwonde
›
1. Vra die persoon om te sit met sy / haar kop vooroor en na die beseerde kant. 2. Plaas ’n skoon wondbedekking op de wond en oefen regstr...
18.11.15
Die behandeling van ’n bloedneus
›
1. Laat die persoon vooroor sit met die kop vêr vorentoe. Maak enige stywe klere om die nek en borskas los. 2. Sê aan die persoon om deur ...
11.11.15
Behandeling vir bloeding uit die oor
›
1. Plaas ’n persoon wat by sy/haar bewussyn is in ’n halfsittende posisie met die kop oorgebuig na die beseerde kant – sodat die bloed of vl...
26.8.15
Behandeling vir inwendige bloeding
›
1. Laat die persoon met sy / haar kop omlaag na die eenkant lê om ’n goeie bloedtoevoer na die brein te verseker. Die persoon moet so stil a...
5.8.15
Behandeling van geinfekteerde wonde
›
1. Bedek die wond met ’n skoon, verkieslik steriele materiaal en bind vas met ’n verband. 2. Lig die beseerde deel en immobiliseer dit. 3....
17.6.15
Noodhulp: die behandeling van ernstige uitwendige bloeding
›
1. Kyk of daar vreemde voorwerpe in die wond is. Oefen druk uit om die bloeding te beheer. Indien die wond baie groot is, druk die rande na...
1.4.15
Noodhulp: Wind-uit
›
1. Laat die persoon in ’n ontspanne posisie sit. Indien die persoon bewusteloos is plaas hom / haar in die herstelposisie . 2. Maak enige s...
18.3.15
Noodhulp: Asma
›
1. Stel die persoon gerus en probeer hom / haar kalmeer. 2. Laat die persoon sit en dan die arms rus op ’n stut, soos byvoorbeeld ’n tafel...
18.2.15
Noodhulp: Behandeling van beseerdes by 'n ontploffing
›
Stel die persoon gerus en moet hulle nie beweeg voor jy nie seker is waar hulle beseer is nie. Na jy vasgestel het wat fout is kan jy die...
4.2.15
Noodhulp: Buikdrukking vir baba’s wat verstik
›
Plaas die baba op ’n stewige oppervlak met die kop in die ooplugweg-posisie. Plaas jou wysvinger en die lang vinger saam op die bobuik tusse...
›
Home
View web version