Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Neus
.
Show all posts
Showing posts with label
Neus
.
Show all posts
25.1.23
Deur jou neus
›
Jy dink dalk dat jou neusgate terselfdertyd ’n gelyke hoeveelheid in- en uitasem. Toe nie. Jy asem hoofsaaklik in en uit deur een neusga...
30.11.22
Kruie vir kwale: Neus
›
Gooi kookwater oor ’n ¼ koppie klimop-blare in 1 koppie kookwater en asem die stoom in vir ’n toe neus. ♦♦♦ Gebruik 5 g vars wildeals bl...
8.2.21
Iets sit vas in my neus
›
Jong kinders is veral geneig om allerhande voorwerpe in hul neuse te druk. Moenie probeer om self die voorwerp te verwyder nie. Neem die per...
19.8.19
Vriesbrand
›
Vriesbrand kom voor wanneer die ekstremiteite van die liggaam (ore, neus, ken, hande, voete) blootgestel word aan langdurige of intense koue...
13.10.16
Allergiese neusontsteking
›
Omtrent 10% van ons sukkel met hierdie tipe neusontsteking. Dit is gewoonlik seisoenaal en gaan saam met oogontsteking. Die mees algemene ...
18.11.15
Die behandeling van ’n bloedneus
›
1. Laat die persoon vooroor sit met die kop vêr vorentoe. Maak enige stywe klere om die nek en borskas los. 2. Sê aan die persoon om deur ...
2.9.15
Neusbloei
›
'n Sterk stroom helderrooi bloed uit die neus dui gewoonlik op skade aan die neuskanaal, selfs 'n moontlike gebreekte neus. 'n...
16.7.15
Voorwerp in neus
›
As daar iets in iemand se neusgat vassit, moet jy die oop neusgat toedruk en hard in die persoon se mond blaas. Die voorwerp behoort uit te ...
9.7.12
Neusontsteking / Rinitus
›
Adrian skryf: "Ek nodig asb. raad oor hoe om Rhinitus (allergie vir stof, pollen etc) te beheer ... my oë is altyd aan die brand, my ...
3 comments :
›
Home
View web version