Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Mond
.
Show all posts
Showing posts with label
Mond
.
Show all posts
26.1.23
Kruie vir Kwale: Stink asem
›
’n Tee gemaak van salie help vir seertjies in die mond. ♦♦♦ ’n Sterk tee gemaak van basiliekruid is ’n goeie mondspoelmiddel vir seertji...
25.9.18
Brandwonde in die mond en keel
›
Hierdie tipe brandwonde kom gewoonlik voor wanneer iets baie warm gedrink word, chemikalieë gesluk word of baie warm lug ingeasem word. Hi...
7.3.16
Kaak en mond chirurgie
›
Na raming het byna 5% van die bevolking die een of ander soort kaakgebrek wat slegs deur chirurgie reggestel kan word. Moria praat met die c...
7.1.16
Stink asem
›
Lek jou pols, laat droog word, om te ruik of jou asem stink. Boereraat : Gorrel in die oggend met een teelepel heuning en kaneel in warm...
4.1.16
Mondhigiëne
›
Bakterieë tesame met speeksel en stukkies voedsel vorm plaak. Plaak verweer die tande vanaf die buitenste laag of emalje na die dentien. Tan...
5 comments :
30.12.15
Behandeling van mondwonde
›
1. Vra die persoon om te sit met sy / haar kop vooroor en na die beseerde kant. 2. Plaas ’n skoon wondbedekking op de wond en oefen regstr...
9.12.15
Mondwonde
›
Snye aan die tong, lippe of binnekant van die mond wissel van onbenullige beserings tot groot wonde. Gewoonlik word dit deur jou eie tande...
16.9.15
Bloed in die mond
›
Bloed wat uit die mond kom, kan ’n aanduiding wees van verskeie tipes beserings: • ’n Klein hoeveelheid bloed wat jy uitspoeg kan ’n aandu...
10.10.12
Stink asem - probeer eers die tandarts
›
M***** L******** skryf : "Wil graag net weet: My seun sukkel met sinusitus & het jaar gelede erg mangelonsteking gehad. Ek kom ...
›
Home
View web version