Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Maagpyn
.
Show all posts
Showing posts with label
Maagpyn
.
Show all posts
17.3.26
Die tradisionele gebruik van die kanferboom
›
Die kanferboom (Cinnamomum camphora) is oorspronklik van Oos-Asië (China, Japan, Taiwan, Viëtnam) en is na Suid-Afrika ingevoer as 'n si...
11.3.26
Kruie vir kwale: Maagpyn
›
Die sap van die blare van suurvye kan gebruik word vir die behandeling van maagpyn. ♦♦♦ Meng 5 druppels naeltjie-olie op 'n bietjie ...
11 comments :
19.8.25
Wildeals
›
Wildeals (Artemisia afra) kan gebruik word vir verskeie kwale, byvoorbeeld aamborstigheid, asma, belroos, brongitis, griep, hoes, jig, keels...
24.4.25
Klipsweet
›
Daar is opgetekende getuienis oor die gebruik van diereprodukte vir mediese behandeling in die Nama-kultuur wat amper 100 jaar terugdateer. ...
18.12.24
Makkalmoes tradisioneel 'n wenner
›
Makkalmoes word tradisioneel deur die Zoeloe mense gebruik om verkoue, griep, maagkrampe en longkwale te behandel. Die plant se risome word ...
25.4.23
Maagpyn
›
Maagpyn is die algemene naam wat vir die pyn gebruik kan word, maar dit kan misleidend wees. Dit is nie altyd die maag wat betrokke is nie. ...
2 comments :
18.10.21
Natuurlike anti-inflammatoriese middels en medisyne - boererate bevestig deur die wetenskap
›
Die gebruik van nie-steroïdale medisyne word gereeld voorgeskryf, sonder voorskrif en op voorskrif. Die veiligheid van die langdurige gebrui...
12.7.21
Kanferwater
›
’n Klein bietjie kanfer word opgelos in water om kanferwater te maak. Normaalweg word kanferwater gebruik vir die verligting van winderighei...
1.7.21
Maagpyn
›
Boereraat : Drink bietjie sodawater vir maagpyn. ♦♦♦ Te veel geëet Drink bietjie koeksoda in kookwater. Medisinale gebruike van k...
18 comments :
28.6.21
Ingeslukte voorwerpe
›
Dis veral klein kindertjies wat geneig is om vreemde voorwerpe in te sluk. Voorbeelde is spelde, muntstukke en knope. Onthou om klein voorwe...
›
Home
View web version