Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Maag
.
Show all posts
Showing posts with label
Maag
.
Show all posts
18.11.24
Kruie vir kwale: Spysvertering
›
Die knolle van die duiwelsklou kan fyngemaak en gekook word. Die aftreksel word dan twee maal per dag gedrink. ♦♦♦ ’n Aftreksel van die b...
25.4.23
Maagpyn
›
Maagpyn is die algemene naam wat vir die pyn gebruik kan word, maar dit kan misleidend wees. Dit is nie altyd die maag wat betrokke is nie. ...
2 comments :
18.10.21
Natuurlike anti-inflammatoriese middels en medisyne - boererate bevestig deur die wetenskap
›
Die gebruik van nie-steroïdale medisyne word gereeld voorgeskryf, sonder voorskrif en op voorskrif. Die veiligheid van die langdurige gebrui...
26.7.21
Spysverteringstelsel
›
Die menslike liggaam bestaan uit verskeie geïntegreerde stelsels wat uit verskillende organe bestaan en saamwerk om die liggaam as ‘n eenhei...
28.6.21
Ingeslukte voorwerpe
›
Dis veral klein kindertjies wat geneig is om vreemde voorwerpe in te sluk. Voorbeelde is spelde, muntstukke en knope. Onthou om klein voorwe...
6.11.17
Brokkoli ís goed vir jou
›
Daar is slegte nuus vir almal wat brokkoli haat. Dié groente is baie goed vir jou dermkanaal. Volgens navorsers aan Penn State in Amerika ...
21.8.17
Maagkanker
›
Daar is 4 faktore wat jou kanse vergroot om maagkanker te ontwikkel: 1. As jy deel van die A-bloedgroep is. 2. As jy geneig is om maagser...
11.11.13
'n Appel 'n dag
›
Daar is verskeie redes om 'n appel 'n dag deel van jou dieet te maak: - Appels is ryk aan vesel. Dié vesel help om maagdermproblem...
›
Home
View web version