Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Lewer
.
Show all posts
Showing posts with label
Lewer
.
Show all posts
19.3.25
Polisistiese niere
›
Hermien van Rensburg skryf : "My dogter ly aan polisistiese niere & lewer. Sy is 3 jr terug gediagnoseer. Is daar 'n dieet of ...
7 comments :
27.6.24
Lewer
›
Dit was 'n lang vakansie, vra maar jou lewer. Meeste van ons besef nie die belangrikheid van hierdie orgaan nie. Wanneer ons uitvind daa...
23 comments :
18.3.24
Kruie vir kwale: Lewersiektes
›
Neem 2 tot 4 blare van die kankerbossie en week dit 3 minute in ’n koppie kookwater. Volgens die Khoi kan jy hierdie flou tee drink vir lewe...
26.7.21
Spysverteringstelsel
›
Die menslike liggaam bestaan uit verskeie geïntegreerde stelsels wat uit verskillende organe bestaan en saamwerk om die liggaam as ‘n eenhei...
27.4.20
Hepatitis C
›
Hepatitis C word deur die bloed en liggaamsvloeistowwe oorgedra. Dit is aansteeklik en moet deur ’n dokter behandel word, aangesien dit lewe...
18.12.17
Boeretroos - skink gerus
›
11.10.17
Lewerkanker
›
Meeste gevalle van lewerkanker is as gevolg van ’n hepatitis B infeksie op ’n vroeë ouderdom. Dit word aangehelp deur metaboliese afwykings....
21.6.17
Hepatitis / Lewerinfeksie
›
Hepatitis is 'n algemene, hoogs aansteeklike lewerinfeksie - meeste van die tyd het die pasiënt hepatitis C onder lede. Daar is verskeie...
1.2.16
Klein verswakking in lewerfunksie kan hart en are beskadig
›
Nuwe navorsing het ’n verband gevind tussen die afname in lewerfunksie en die verswakking van die hart en sekere are. Volgens Britse navor...
12.5.15
Gereelde drankgebruik lei tot lewersirrose
›
Medici was nog altyd onder die indruk dat die gebruik van groot volumes alkohol lewersirrose veroorsaak. Navorsers aan verskeie Deense unive...
31.3.15
Prostaatkanker en lewersiekte met uriene gediagnoseer
›
Navorsers aan die Brigham Young Universiteit in Amerika het ’n slim klein “pypie” ontwerp wat tekens van lewersiektes en prostaatkanker binn...
9.9.13
Baie belangrike verskille tussen mans en vrouens
›
Onlangse navorsing het bevind dat daar belangrike verskille is tussen mans en vrouens met betrekking tot kardiovaskulêre probleme, kanker, l...
›
Home
View web version