Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Keel
.
Show all posts
Showing posts with label
Keel
.
Show all posts
21.1.26
Nog 'n kanniedood
›
Catharanthus roseus het verskeie name. Die meeste mense ken dit in Afrikaans as die Kanniedood. Daar is verskeie plante wat hierdie naam dr...
5.1.26
Kruie vir kwale: Keelseer
›
Die kanniedood (Catharanthus roseus) se blare word gebruik vir die behandeling van keelseer. Die basiese metode is om ’n paar blare vir 5 m...
19.8.25
Wildeals
›
Wildeals (Artemisia afra) kan gebruik word vir verskeie kwale, byvoorbeeld aamborstigheid, asma, belroos, brongitis, griep, hoes, jig, keels...
28.5.25
Die bontaalwyn
›
Die bontaalwyn (Aloe maculata) word tradisioneel deur die Zoeloe-mense en ander groepe in Suider-Afrika gebruik om simptome te behandel wat ...
11.3.25
Keel
›
´n Seer Keel is gewoonlik ´n simptoom van verkoue, griep of ander virusinfeksies. Enige iets wat die sensitiewe slymvliese agter in die kee...
16 comments :
25.9.18
Brandwonde in die mond en keel
›
Hierdie tipe brandwonde kom gewoonlik voor wanneer iets baie warm gedrink word, chemikalieë gesluk word of baie warm lug ingeasem word. Hi...
›
Home
View web version