Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Kanker
.
Show all posts
Showing posts with label
Kanker
.
Show all posts
6.6.24
Kruie vir kwale: Kanker
›
Neem 2 tot 4 kankerbossie blare en week dit 3 minute in ’n koppie kookwater. Heelwat Suid-Afrikaners gebruik die tee vir kanker. Dit kan ook...
27.12.21
Druiwestingels help om prostaatkanker te onderdruk
›
Tydens die produksie van wyn word druiwestingels normaalweg weggegooi. Wetenskaplikes aan die Shinshu-universiteit in China het verbindings ...
6.12.21
Gebruik uie en knoffel teen borskanker
›
Uie en knoffel is ’n goeie resep om die risiko van borskanker te verminder. Dit is die bevinding van ’n studie gelei deur navorsers van die...
22.11.21
Sampioene kan help om die risiko van prostaatkanker te verlaag
›
’n Onlangse studie gepubliseer in die International Journal of Cancer het ’n omgekeerde verband gevind tussen sampioenverbruik en die ontwi...
1.11.21
Oefening het voordele vir pasiënte met gevorderde kolorektale kanker
›
Pasiënte met gevorderde kolorektale kanker wat matige oefening doen, terwyl hulle chemoterapie ondergaan het, kan die vordering van die kank...
29.3.21
Meer rooivleis verhoog jou risiko vir dood
›
Die verhoogde inname van rooivleis, veral verwerkte rooivleis, hou verband met ’n verhoogde risiko vir dood. Dit was die bevinding van ’n gr...
1.2.21
Nuwe oefen-riglyne vir mense met kanker
›
’n Dekade-oue aanbeveling vir mense met kanker om baie stadig met oefening te begin is onlangs vervang met nuwe riglyne wat ’n pasgemaakte i...
18.1.21
Vyf dinge wat jy moet weet van melanoom
›
Melanoom is ’n kwaadaardige velgewas wat soos ’n swart moesie begin en vinnig vererger. • Sonblootstelling is ’n belangrike faktor in die o...
30.11.20
Oefening help in stryd teen kolonkanker
›
Oefening kan ’n rol speel in die vermindering van die groei van dikderm-kankerselle volgens navorsing gepubliseer in The Journal of Physiolo...
31.8.20
Nuwe bloedtoets kan skaars kanker proteïene opspoor
›
Navorsers aan die Johns Hopkins Universiteit het ’n nuwe bloedtoets ontwikkel wat proteïene, wat van belang is vir die opsporing van kanker,...
6.4.20
Gesonde dieet beteken ’n laer risiko vir kanker
›
’n Dieet wat gesonde eetgewoontes sowel as fisieke aktiwiteit aanmoedig en alkoholverbruik ontmoedig, hou verband met ’n verminderde algehel...
2.4.19
Verband tussen rooivleis en kolonkanker
›
Tydens ’n ondersoek na die rol van rooivleis, pluimvee, vis en ’n vegetariese dieet in kolonkanker het navorsers van Leeds Universiteit bevi...
3.12.18
Hodgkin se limfoom / siekte
›
Hodgkin se siekte is ’n tipe kanker. Dit begin in limfositiese selle in die immuunstelsel en beïnvloed die limfkliere en limfweefsel. Simp...
1 comment :
2.10.18
Breinkanker
›
Primêre breinkanker is kanker wat in die brein begin. Metastatiese kanker in die brein is kanker wat van elders afkomstig is en versprei het...
11.9.18
Affodille help in stryd teen kanker
›
Navorsers het onlangs ontdek dak ’n natuurlike alkaloïed, wat van affodille verkry word, help om die groei van kankergewasse teen te werk. ...
15.8.18
Verband tussen verwerkte voedsel en kanker
›
Daar bestaan ’n moontlike verband tussen hoogs verwerkte voedsel en kanker. Navorsing hieroor duur voort, maar die bevindinge van ’n studi...
9.7.18
Blaaskanker
›
Soos die naam aandui kom blaaskanker in die blaas voor. Dit is meer algemeen by mans as by vroue. Faktore wat ’n rol speel Rook: tabakr...
4.7.18
Omega-3 van vis die beste teenvoeter vir kanker
›
Omega-3 wat verkry word van vis is ’n baie beter teenvoeter teen kanker as dié wat verkry word van vlassaad en ander olies. Dit is die bevin...
30.5.18
Peniskanker
›
Peniskanker is ’n kwaadaardige groeisel aan die vel of weefsel van die penis. Soos baie ander kanker kan peniskanker deur die liggaam vers...
7.5.18
Testis - Testikulêre kanker
›
Testikulêre kanker is aan die toeneem onder mans. Alle mans behoort gereeld hulle testes te ondersoek. Mans tussen 25 en 35 jaar is veral ...
1 comment :
›
Home
View web version