Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Insekbyt
.
Show all posts
Showing posts with label
Insekbyt
.
Show all posts
6.3.25
Kruie vir kwale: Insekbyt
›
Die blare van die varkblom kan gebruik word om die ongerief van insekbyte te verlig. ♦♦♦ Vryf die vars bokboegoe-blare op jou komberse e...
25.2.25
Gebruik 'n varkblom vir seerplekke
›
Die blare van die varkblom kan gebruik word om die ongerief van brandwonde en insekbyte te verlig en om sere en pitswere te behandel. Was di...
9.1.24
Die behandeling van bysteke
›
Die angel moet so gou moontlik met ’n stomp voorwerp afgeskraap word. ’n Angel kan gif vir tot 20 minute lank in die wond pomp. Bedek die...
1 comment :
4.1.24
Spinnekopbyt
›
Knopiespinnekoppe is die enigste werklik gevaarlike spinnekop in Suid-Afrika. Twee soorte kom voor: die swartweduwee wat voorkom in die gr...
18.4.22
Weeluis
›
’n Weeluis is ’n klein, plat, ovaalvormige bloedsuiende insek met ’n rooibruin kleur en kort vlerke. Die insek ruik sleg. Die weeluis kom vo...
27.5.21
Insekbyt
›
Kan jeukerig of rooi word, maar is gewoonlik onskadelik. Soms kan byte en steke siektes of allergieë veroorsaak. Die reaksies op hierdie won...
2 comments :
3.5.21
Behandeling van ’n insekbyt in die mond of keel
›
1. Gee die persoon ys om te suig om die swelsel te verminder. Of spoel die mond uit met koue water of ’n oplossing van water en koeksoda (’n...
27.7.16
Bysteke
›
Bysteke veroorsaak meer mense se dood as haaiaanvalle, spinnekopbyte en slangbyte saam. Die slagoffers is gewoonlik allergiese mense wat n...
20.7.16
Die behandeling van ’n skerpioensteek
›
Vries die aangetaste deel vir 1 tot 2 uur lank deur ys daarop te hou. Jy moet binne 15 minute begin om doeltreffend te wees. Indien die pe...
13.7.16
Skerpioensteke
›
Die gevaarlike skerpioene het klein knypers en groot sterte. Slagoffers word gewoonlik gesteek as hulle skerpioene versteur. Simptome en t...
6.7.16
Behandeling van ’n spinnekopbyt
›
Die basiese behandeling van ’n spinnekopbyt behels dat jy moet sorg dat die persoon se lugweg oop is en asemhaal. Pas kunsmatige asemhaling ...
›
Home
View web version