Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Hoes
.
Show all posts
Showing posts with label
Hoes
.
Show all posts
23.3.26
Kruie vir kwale: Hoes
›
Kook 1 teelepel gedroogde kamferbosblare in 1 koppie water vir 10 minute. Dreineer en drink 2-3 keer per dag *MOENIE KAMFER GEBRUIK* indie...
17.3.26
Die tradisionele gebruik van die kanferboom
›
Die kanferboom (Cinnamomum camphora) is oorspronklik van Oos-Asië (China, Japan, Taiwan, Viëtnam) en is na Suid-Afrika ingevoer as 'n si...
5.3.26
Hoes
›
Hoes is die vinnige uitstoot van ingeasemde lug deur 'n vernoude keel, gepaardgaande met 'n plofgeluid. Dit word normaalweg veroors...
15 comments :
21.1.26
Nog 'n kanniedood
›
Catharanthus roseus het verskeie name. Die meeste mense ken dit in Afrikaans as die Kanniedood. Daar is verskeie plante wat hierdie naam dr...
19.8.25
Wildeals
›
Wildeals (Artemisia afra) kan gebruik word vir verskeie kwale, byvoorbeeld aamborstigheid, asma, belroos, brongitis, griep, hoes, jig, keels...
3.7.25
Kruie vir kwale: Slym
›
Die blaarsap van die bontaalwyn word soms met warm water of kruietee gemeng en gedrink. Dit help om slym skoon te maak. ♦♦♦ Sny ’n wit u...
2 comments :
10.9.24
Hoes
›
Hoes is die liggaam se manier om irriterende slym, bakterieë, stof, stuifmeel of rook uit die lugweë te kry. Raadpleeg jou apteker oor die...
19.7.21
Antimoonwyn
›
Antimoonwyn is tradisioneel gemaak deur wyn te laat staan in ’n houer gemaak van antimoon. Normaalweg word dit vir ten minste een dag gelos....
›
Home
View web version