Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Hoë bloeddruk
.
Show all posts
Showing posts with label
Hoë bloeddruk
.
Show all posts
1.4.25
Kruie vir kwale: Hoë bloeddruk
›
Sluit die goeie ou aartappel in my jou dieet om te help om jou bloeddruk af te bring. ♦♦♦ Boegoe kan help met die verlaging van bloeddr...
20.1.25
Grondboontjiebotter help met bloeddruk
›
Grondboontjiebotter kan help om lae bloeddruk te verlig weens die inhoud van gesonde vette, proteïene en minerale soos magnesium en kalium, ...
23.9.24
Hoë bloeddruk / Hipertensie
›
Hoë bloeddruk laat jou are verhard en put die hart uit. Dit is gewoonlik as gevolg van 'n ongesonde leefstyl, maar kan ook oorgeërf word...
12 comments :
30.5.24
Pre-eklampsie
›
´n Toestand wat voorkom in swangerskap wat gepaard gaan met ´n verhoogde bloeddruk, edeem en/of proteïene in die uriene. Ook genoem Swangers...
2 comments :
3.1.24
Voorbehoedpille en hoë bloeddruk
›
Voorbehoedpille is oor die algemeen veilig vir mense met hoë bloeddruk. Daar is egter sommige instansies wat aanbeveel dat jy die kombinasie...
14.2.23
'n Lae-sout, hoë-kalium dieet vir hoë bloeddruk
›
Vir 'n persoon met hoë bloeddruk kan 'n gesonde en gebalanseerde dieet wat laag in sout en hoog in kalium is voordelig wees. Hier is...
16.5.22
Sistoliese bloeddruk bo 120 mmHg verhoog die kanse vir kardiovaskulêre siekte
›
Bloeddruk is die krag wat bloed uitoefen teen die wande van die liggaam se are terwyl dit sirkuleer. Ons praat van hipertensie wanneer bloed...
14.2.22
Hoe om hoë bloeddruk te behandel of te verhoed met oefening
›
Een uit elke vier hartaanvalle word deur hoë bloeddruk veroorsaak. Daar word beraam dat ongeveer 60% van die wêreld se bevolking teen 2025 a...
24.1.22
Bloeddruk-medikasie kan help vir jig (gout)
›
Jig (gout) word gekenmerk deur ’n skielike aanvang van pyn, swelling en styfheid in die gewrigte en word veroorsaak deur die vorming van kri...
4.10.21
Dieet ryk aan bloubessies bied baie voordele
›
Verskeie studies opgeneem in Journals of Gerontology, Series A: Biological Sciences and Medical Sciences toon dat ’n dieet ryk aan bloubess...
15.8.18
Verband tussen verwerkte voedsel en kanker
›
Daar bestaan ’n moontlike verband tussen hoogs verwerkte voedsel en kanker. Navorsing hieroor duur voort, maar die bevindinge van ’n studi...
6.8.18
Trappe goed vir bloeddruk en beenspiere
›
Jy het nou nie meer ’n verskoning dat jy nie tyd het vir oefening nie. Die jongste navorsing toon dat trappe klim goed is vir jou bloeddruk ...
20.3.17
Een eier per dag kan jou kanse op ’n beroerte verminder
›
’n Studie wat einde verlede jaar gepubliseer is, dui daarop dat een eier per dag voordele inhou vir jou gesondheid. Nie net is eiers ’n be...
30.5.16
Belangrike mediese tellings
›
• Bloedtelling: Tussen 150 tot 400 • Normale bloeddruk - 120/80 • Normale bloedsuiker - 3.3 tot 5.9 mmol/l • Normale cholesterol: 5...
9.5.16
Lae-koolhidraat, hoë-vet dieet gevaarlik en lei tot gewigstoename
›
Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat ’n lae-koolhidraat, hoë-vet dieet in som min as 8 weke gesondheidskomplikasies kan hê en ’n v...
18.1.16
Suiker ’n probleem vir hart
›
Wetenskaplikes aan die Universiteit van Leicester het onlangs bevind dat die vlak van suiker in jou bloed die sametrekking van jou are beïnv...
5.5.15
Bloubessies vir bloeddruk
›
Navorsers by die Florida State University in die VSA het bevind dat die inname van bloubessies goed is vir jou bloeddruk. As jy vir ag wek...
3.3.15
’n Klein toename in gewig kan jou bloeddruk verhoog
›
Baie mense verstaan die gevare van te veel liggaamsvet. Daar is egter onlangs bewys dat ’n klein toename in gewig, soos byvoorbeeld 2,5 kg, ...
2.3.15
Jou bloedgroep beïnvloed dalk jou geheue
›
Volgens ’n studie gepubliseer in die joernaal Neurology is persone met die AB-bloedgroep meer geneig tot geheueverlies as ander. AB is nie...
3.2.15
Posisie van liggaamsvet kan risiko vir hoë bloeddruk verhoog
›
Persone met baie vet om hulle maag se kanse op hoë bloeddruk as diegene met vet elders op die liggaam. Dit is algemeen bekend dat vetsug ...
›
Home
View web version