Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Hartsiektes
.
Show all posts
Showing posts with label
Hartsiektes
.
Show all posts
17.7.23
Kruie vir kwale: Hartsiektes
›
Die Khoi het Europeërs meer as 200 jaar gelede geleer van die medisinale waarde van die muishondbos. Vandag word dit ook gebruik vir hartsie...
16.5.22
Sistoliese bloeddruk bo 120 mmHg verhoog die kanse vir kardiovaskulêre siekte
›
Bloeddruk is die krag wat bloed uitoefen teen die wande van die liggaam se are terwyl dit sirkuleer. Ons praat van hipertensie wanneer bloed...
14.2.22
Hoe om hoë bloeddruk te behandel of te verhoed met oefening
›
Een uit elke vier hartaanvalle word deur hoë bloeddruk veroorsaak. Daar word beraam dat ongeveer 60% van die wêreld se bevolking teen 2025 a...
31.1.22
Musiek is medisyne
›
Om na musiek te luister kan lekker wees, maar dit is ook goed vir jou hart. Pasiënte wat kort ná ’n hartaanval episodes van borspyn opgedoen...
12.1.22
Te veel alkohol kan hartweefsel beskadig
›
Gereelde swaar alkoholverbruik kan die hartweefsel beskadig. Dit is die bevinding van navorsing gepubliseer in die Journal of the American H...
20.12.21
Na ’n hartaanval – beweeg
›
Mans wat na afloop van ’n hartaanval vir minstens 30 minute per dag stap, leef langer as diegene wat minder fisies aktief is na ’n hartaanva...
13.12.21
Een avokado per dag help om 'slegte' cholesterol te verlaag
›
Navorsers van Penn State College of Medicine in die VSA het bevind dat een avokado per dag kan help om "slegte cholesterol" te ver...
26.4.21
Koolhidrate help in die hart
›
Onlangse navorsing uit die Universiteit van Kopenhagen dui daarop dat ’n bepaalde soort koolhidrate 'n belangrike rol speel in die regul...
11.1.21
Lae koolhidrate dieet gekoppel aan probleme met hartritme
›
Lae koolhidraat-diëte is baie gewild, maar dit kan probleme vir jou hart veroorsaak. Diegene wat min van hul daaglikse kalorieë uit grane, v...
16.3.20
Diëte met ’n hoë proteïen-inhoud verhoog die risiko van hartversaking by middeljarige mans
›
Die eet van groot hoeveelhede proteïen deur middeljarige mans gaan gepaard gegaan met ’n verhoogde risiko vir hartversaking volgens nuwe nav...
2.3.20
Aanvullings gaan nie hartsiektes keer nie
›
Huidige navorsing vind nie genoeg bewyse dat vitamien- of mineraalaanvullings voordelig is vir die voorkoming of behandeling van hartsiektes...
16.12.19
‘n Eier per dag laat die hartsiektes wag
›
Mense wat een eier per dag eet se risiko om kardiovaskulêre siektes op te doen is aansienlik laer in vergelyking met diegene wie geen eiers ...
4.11.19
Oefening verlaag jou kanse op hartversaking
›
Deur meer as 11 000 Amerikaanse volwassenes se vlakke van fisieke aktiwiteit mettertyd te ontleed het navorsers van die Johns Hopkins Medici...
20.5.19
Drie koppies koffie dalk goed vir die hart
›
Indien jy sukkel met sogenaamde hartkloppings, dan is dit moontlik dat jou dokter jou al aangeraai het om minder koffie te drink. Nuwe navor...
25.2.19
Die ouer vrou en groente
›
Navorsing uit Australië, gepubliseer in die Journal of the American Heart Association , het bevind dat daar minder verdikking van die neksla...
10.12.18
Proteïene in vleis dalk nie goed vir jou nie
›
’n Studie deur navorsers in die VSA en Frankryk het bevind dat vleis-proteïene geassosieer word met verhoogde risiko vir hartsiektes, terwyl...
24.7.18
Rooiwyn (weereens) goed vir die hart
›
Antioksidante wat in rooiwyn voorkom word deesdae gebruik vir die behandeling van hartsiektes. Meeste hartprobleme ontstaan weens die opbo...
23.5.18
Sofapokkels kan hartprobleme vermy deur te begin oefen
›
Vir middeljarige sofapokkels (couch potatoes) is daar altyd die risiko van hartversaking as gevolg van jare staties wees voor die televisie....
13.2.18
Wegneemetes verbind aan hartsiektes en diabetes by kinders
›
Kinders wat gereeld wegneemetes eet se risiko om hartsiektes of diabetes op te doen, is baie hoog. Hierdie kinders is ook geneig om oor di...
20.12.17
Kalium is belangrik vir rooibloedselle en jou hart
›
Rooibloedselle, soos baie ander menslike selle, het ’n 24 uur biologiese ritme. Anders as ander selle met DNA en gene om die ritme te regu...
›
Home
View web version