Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Hartkramp
.
Show all posts
Showing posts with label
Hartkramp
.
Show all posts
31.1.22
Musiek is medisyne
›
Om na musiek te luister kan lekker wees, maar dit is ook goed vir jou hart. Pasiënte wat kort ná ’n hartaanval episodes van borspyn opgedoen...
11.1.21
Lae koolhidrate dieet gekoppel aan probleme met hartritme
›
Lae koolhidraat-diëte is baie gewild, maar dit kan probleme vir jou hart veroorsaak. Diegene wat min van hul daaglikse kalorieë uit grane, v...
16.12.19
‘n Eier per dag laat die hartsiektes wag
›
Mense wat een eier per dag eet se risiko om kardiovaskulêre siektes op te doen is aansienlik laer in vergelyking met diegene wie geen eiers ...
23.5.18
Sofapokkels kan hartprobleme vermy deur te begin oefen
›
Vir middeljarige sofapokkels (couch potatoes) is daar altyd die risiko van hartversaking as gevolg van jare staties wees voor die televisie....
26.10.16
Behandeling van 'n hartkramp / Angina Pectoris
›
Die persoon moet so ’n posisie inneem dat die hart doeltreffend kan werk. Behandel deur: 1. Die persoon te laat sit en te ondersteun met ’n...
3 comments :
19.10.16
Hartkramp / Angina Pectoris
›
Wanneer die kroonslagare, wat bloed na die hart voer, te nou word en geoksideerde bloed nie die hartspiere bereik nie ervaar jy erge pyn in ...
›
Home
View web version