Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Hartaanval
.
Show all posts
Showing posts with label
Hartaanval
.
Show all posts
14.2.22
Hoe om hoë bloeddruk te behandel of te verhoed met oefening
›
Een uit elke vier hartaanvalle word deur hoë bloeddruk veroorsaak. Daar word beraam dat ongeveer 60% van die wêreld se bevolking teen 2025 a...
31.1.22
Musiek is medisyne
›
Om na musiek te luister kan lekker wees, maar dit is ook goed vir jou hart. Pasiënte wat kort ná ’n hartaanval episodes van borspyn opgedoen...
12.1.22
Te veel alkohol kan hartweefsel beskadig
›
Gereelde swaar alkoholverbruik kan die hartweefsel beskadig. Dit is die bevinding van navorsing gepubliseer in die Journal of the American H...
20.12.21
Na ’n hartaanval – beweeg
›
Mans wat na afloop van ’n hartaanval vir minstens 30 minute per dag stap, leef langer as diegene wat minder fisies aktief is na ’n hartaanva...
11.1.21
Lae koolhidrate dieet gekoppel aan probleme met hartritme
›
Lae koolhidraat-diëte is baie gewild, maar dit kan probleme vir jou hart veroorsaak. Diegene wat min van hul daaglikse kalorieë uit grane, v...
16.3.20
Diëte met ’n hoë proteïen-inhoud verhoog die risiko van hartversaking by middeljarige mans
›
Die eet van groot hoeveelhede proteïen deur middeljarige mans gaan gepaard gegaan met ’n verhoogde risiko vir hartversaking volgens nuwe nav...
16.12.19
‘n Eier per dag laat die hartsiektes wag
›
Mense wat een eier per dag eet se risiko om kardiovaskulêre siektes op te doen is aansienlik laer in vergelyking met diegene wie geen eiers ...
20.5.19
Drie koppies koffie dalk goed vir die hart
›
Indien jy sukkel met sogenaamde hartkloppings, dan is dit moontlik dat jou dokter jou al aangeraai het om minder koffie te drink. Nuwe navor...
23.5.18
Sofapokkels kan hartprobleme vermy deur te begin oefen
›
Vir middeljarige sofapokkels (couch potatoes) is daar altyd die risiko van hartversaking as gevolg van jare staties wees voor die televisie....
20.12.17
Kalium is belangrik vir rooibloedselle en jou hart
›
Rooibloedselle, soos baie ander menslike selle, het ’n 24 uur biologiese ritme. Anders as ander selle met DNA en gene om die ritme te regu...
20.11.17
Omega-3 is goed vir jou hart
›
Navorsing wat meer as 71 000 mense betrek het toon dat omega-3 vetsure jou kanse op ’n dodelike hartaanval aansienlik verminder. Sowat 42% v...
16.11.16
Bewusteloosheid
›
Jou bewegings, die funksies van jou liggaam en jou bewussynsvlak word deur jou senustelsel beheer. Wanneer jy bewusteloos, of gedeeltelik ...
17.10.16
Hartversaking
›
Hartversaking is ’n uiters ernstige toestand waar die hart skielik ophou klop. Die oorsaak is waarskynlik dan ’n omvattende koronêre verstop...
5.10.16
Behandeling van koronêre verstopping
›
1. Indien die persoon by sy / haar bewussyn is, ondersteun die persoon versigtig in ’n halfsittende posisie agter die kop en skouers en met ...
28.9.16
’n Koronêre verstopping
›
’n Koronêre verstopping is een van die mees algemene oorsake van ’n hartaanval. Simptome en tekens • ’n Skielike, beklemmende pyn in die ...
21.9.16
Hartaanval
›
'n Hartaanval vind plaas wanneer die bloedtoevoer na 'n deel van die hart drasties verminder of afgesny word. Dit staan bekend as ...
10.8.16
Probleme met die bloedsomloop
›
Bloed word deur die hart in die liggaam gesirkuleer deur bloedvate na die weefsels en selle, voordat dit via die hart na die longe terugkeer...
2 comments :
16.5.16
Vars vrugte goed vir die hart
›
’n 7-jaar-studie van meer as ’n halfmiljoen Chinese volwassenes het bevestig: mense wat gereeld vars vrugte eet se kanse op ’n hartaanval of...
18.1.16
Suiker ’n probleem vir hart
›
Wetenskaplikes aan die Universiteit van Leicester het onlangs bevind dat die vlak van suiker in jou bloed die sametrekking van jou are beïnv...
11.8.14
Hoë bloeddruk ’n groot probleem in Suid-Afrika
›
Suid-Afrika het die hoogste voorkoms van hoë bloeddruk in die wêreld by persone ouer as 50 jaar. ’n Nuwe studie het bevind dat sowat 78% v...
1 comment :
›
Home
View web version