Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Hande
.
Show all posts
Showing posts with label
Hande
.
Show all posts
16.5.24
Wintershande/Voete
›
Hier is ’n paar resepte van gebruikers vir wintershande- en voete: As jy al alles probeer het, kan jy die volgende probeer. Alhoewel dit g...
14.1.21
Boererate vir hande
›
Boereraat : Was jou hande in dikmelk, hoe suurder die melk hoe beter. Na ’n paar dae sal jou hande mooi skoon en glad wees. ♦♦♦ Suurle...
19.8.19
Vriesbrand
›
Vriesbrand kom voor wanneer die ekstremiteite van die liggaam (ore, neus, ken, hande, voete) blootgestel word aan langdurige of intense koue...
27.9.17
Frakture van die hand en vingers
›
Simptome en tekens • Die persoon kan nie die vingers gebruik nie. • Die plek van die besering is geswel en gekneus. Behandeling 1. Brin...
27.1.16
Die behandeling van wonde aan die handpalm
›
1. Plaas ’n steriele wondbedekking op die wond en oefen druk uit om die bloeding te beheer. 2. Laat die persoon die druk volhou deur ’n vui...
20.1.16
Wonde aan jou palm
›
’n Wond aan die handpalm kan ernstig bloei. Sulke wonde gaan ook soms gepaard met frakture . Indien die wond diep is, kan die senuwees en se...
10.6.13
Rus jou hande
›
Vul ´n bak met warm water en gooi 1 teelepel Epsom-sout by. Gooi ´n paar albasters in die bak. Hou jou hande onder die water terwyl jy liggi...
›
Home
View web version