Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Fraktuur
.
Show all posts
Showing posts with label
Fraktuur
.
Show all posts
29.6.20
Beenbreuke en ontwrigtings
›
Die bene is deel van die skeletstelsel. Dit bestaan normaalweg uit 206 aparte bene. Sommige mense het bykomende bene in hul duime of grootto...
11.12.17
Voetfrakture
›
Voetfrakture is gewoonlik die gevolg van ’n eksterne oorsaak; byvoorbeeld as ’n swaar voorwerp op jou voet val. Dit kan egter ook deur ’n va...
29.11.17
Knieskyffraktuur
›
Die knieskyf lê aan die voorkant van die kniegewrig en vorm die ankerpunt vir die groot spiere van die dy en die ligamente van die skeenbeen...
15.11.17
Beenfrakture
›
Met beenfrakture verwys ons na frakture van een of albei bene van die onderbeen, die skeenbeen (tibia) en die kuitbeen (fibula). Frakture ...
1.11.17
Heup- en dybeen frakture
›
As die dybeen gebreek word moet dit as ernstig beskou word. Dit is die langste been in die liggaam en het ’n ryk bloedtoevoer. Met ’n breek ...
18.10.17
Bekkenfrakture
›
’n Bekkenfraktuur word gewoonlik veroorsaak deur vergruising of onregstreekse geweld, soos byvoorbeeld tydens ’n motorongeluk. Beserings aan...
27.9.17
Frakture van die hand en vingers
›
Simptome en tekens • Die persoon kan nie die vingers gebruik nie. • Die plek van die besering is geswel en gekneus. Behandeling 1. Brin...
13.9.17
Armfrakture
›
Frakture is die wat voorkom op enige plek op die boarmbeen of die twee voorarmbene. Die elmboog kan ook betrokke wees. Die bene wat egter di...
30.8.17
Sleutelbeenfrakture
›
’n Sleutelbeenfraktuur kom gewoonlik voor as jy op jou skouer val of op ’n uitgestrekte hand aan daardie skouer se kant. Simptome en teken...
16.8.17
Frakture van die ribbes en borsbeen
›
’n Harde hou of val veroorsaak gewoonlik ’n gekraakte of gebreekte rib of borsbeen. Simptome en tekens • Pyn op die kraak/breuk, wat vere...
26.7.17
Ruggraatfrakture
›
’n Gebreekte ruggraat is ’n baie ernstige besering. So ’n ongeval moet met groot sorg hanteer word, aangesien die besering deur skade aan di...
12.7.17
Fraktuur van die wangbeen en bokaak
›
Daar is nie altyd tekens van hierdie tipe breek nie. Daar kan egter ’n groot hoeveelheid bloed uit die neus kom. Daarna sal die gesig swel e...
28.6.17
Fraktuur van die onderkaak
›
’n Harde hou teen die onderkaak kan tot gevolg hê dat dit breek, selfs aan die teenoorgestelde kant as die hou. ’n Val op die ken kan selfs ...
14.6.17
Skedelfrakture
›
Skedelfrakture kan tot skade aan die brein lei. Sulke beserings moet as baie ernstig beskou word. Simptome en tekens • Ooglopende beserin...
22.5.17
Die algemene behandeling van frakture
›
Ongevalle moet glad nie beweeg word, tensy dit absoluut nodig is. Indien die persoon verskuif moet word, doen dit baie versigtig. Maak die p...
10.5.17
Frakture
›
’n Fraktuur is ’n gebreekte of gekraakte been. ’n Been kan kraak of breek indien dit ’n hou kry, gedraai of oorspan word. Gewoonlik is daa...
›
Home
View web version