Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Dierbyt
.
Show all posts
Showing posts with label
Dierbyt
.
Show all posts
22.6.16
Behandeling van ’n haaislagoffer
›
Die belangrikste faktor vir die oorlewing van ’n slagoffer van ’n haaiaanval is doeltreffende noodbehandeling op die strand. Die persoon ...
15.6.16
Haaiaanval
›
Baie slagoffers van haaiaanvalle sterf weens swak eerstehulpbehandeling; soms met relatief klein beserings. Die wesenlike probleem van ’n ...
8.6.16
Die gebruik van teengif in noodgevalle
›
Let wel dat teengif nie aanbeveel word as roetine-eerstehulpbehandeling nie. Ernstige komplikasies kan ontstaan as gevolg van teengif wat on...
1.6.16
Die behandeling van ’n slangbyt
›
1. Stel die persoon gerus en hou hom / haar rustig aangesien oefening die tempo verhaas waarteen die gif opgeneem word. 2. Vee die gif van...
25.5.16
Slangbyt
›
Suid-Afrika is die tuiste van ongeveer 120 slangspesies. Hiervan is slegs 30% giftig en min van hulle sal mense kwaad doen. Die meeste s...
18.5.16
Hondsdolheid
›
Hondsdolheid is ’n potensieel dodelike siekte wat versprei word deur die speeksel van besmette diere. Die siekte kom dwarsdeur Suider-Afri...
11.5.16
Die behandeling van ’n ernstige dierbyt
›
1. Beheer bloeding met regstreekse druk op die wond. 2. Bedek met ’n steriele, ongemedikeerde wondbedekking en verbind stewig. 3. Kry die ...
4.5.16
Die behandeling van ’n oppervlakkige dierbyt
›
1. Was die wond met seepwater vir ten minste 5 minute. Droog dit af en bedek dit dan met ’n steriele ongemedikeerde wondbedekking. 2. Kry m...
27.4.16
Dierbyte
›
Daar is kieme in die bekke van sowel hui- as wilde diere wat skadelik kan wees vir jou. Selfs ’n byt deur ’n mens kan gevaarlik wees. Enig...
›
Home
View web version