Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Dieet
.
Show all posts
Showing posts with label
Dieet
.
Show all posts
26.5.25
Eet goed, lyk goed
›
Sekere kossoorte hou jou nie net gesond nie, maar laat jou ook goed lyk: Appelasyn Hou die vel soepel en sag. Breek ook vette af en help m...
7.2.22
Meeste diëte lei tot gewigsverlies, maar ...
›
Redelik goeie bewyse dui daarop dat die meeste diëte ’n mate van gewigsverlies en verbeterings in kardiovaskulêre risikofaktore oor ’n tydpe...
29.11.21
Hoë-vet diëte beïnvloed ook jou brein, nie net jou fisiese voorkoms nie
›
Daar was al heelwat navorsing oor hoe ’n ongesonde dieet met vetsug korreleer. Daar was nog nie ’n ondersoek van hoe jou dieet neurologiese ...
6.1.20
‘n Vegetariese dieet is goed vir jou
›
'n Vegetariese dieet ryk aan vrugte, groente en graan is nie net goed vir jou nie, dit is ook meer bekostigbaar as ander gesonde dieetpl...
20.6.18
Jou liggaamsmassa-indeks
›
Die liggaamsmassa-indeks (LMI) is ’n nuttige manier om liggaamsgewig en -gesondheid te bepaal. Dit moet egter nie gebruik word as die enig...
28.5.18
Hierdie dieet help verhoed dat ouer volwassenes verswak
›
’n Ontleding van alle gepubliseerde studies oor die onderwerp dui aan dat die Mediterreense dieet moontlik kan help verhoed dat ouer individ...
24.10.17
Plant-gebaseerde vegetariese dieet geassosieer met laer cholesterol
›
’n Oorsig van 49 navorsingsprojekte oor diëte het bevind dat ’n plant-gebaseerde, vegetariese dieet, veral veganistiese diëte, geassosieer w...
4.9.17
Kafeïen laat smag jou na soetgoed
›
Kafeïen, daai goeie vriend wat ons oggend na oggend aan die gang kry, is dalk verantwoordelik daarvoor dat jy soms so na soetgoed smag. Ka...
9.5.16
Lae-koolhidraat, hoë-vet dieet gevaarlik en lei tot gewigstoename
›
Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat ’n lae-koolhidraat, hoë-vet dieet in som min as 8 weke gesondheidskomplikasies kan hê en ’n v...
21.3.16
Holistiese gesondheid, Dr. Arien van der Merwe
›
Dr Van der Merwe gee praktiese raad oor die drie komponente wat jy moet inneem, onder meer anti-oksidante en omega 3.
8.2.16
Vis goed vir ongebore baba se brein
›
Japanese navorsers het bewyse gekry vir die verband wat daar bestaan tussen die inname van vis tydens swangerskap en die toestand van die on...
23.11.15
Vesel
›
Moria gesels met kenners oor vesel.
20.7.15
Hoë-vet dieet nie goed vir jou brein
›
’n Hoë-vet dieet kan probleme veroorsaak in die dele van die brein wat jou motivering beheer. Volgens navorsers aan die Universiteit van Mon...
23.3.15
Verband tussen 'n swak dieet en Parkinson se siekte
›
Onlangse navorsing op muise dui daarop dat vetsug veroorsaak deur 'n hoë-vet dieet die risiko van die ontwikkeling van Parkinson se siek...
9.2.15
Spinasie-ekstrak beïnvloed eetlus
›
23.9.13
Westerse dieet nie goed vir jou nie
›
'n Nuwe studie dui (weereens) daarop dat die tipiese Westerse dieet nie nie goed is vir ons nie. By die Westerse dieet word ingesluit ge...
4.8.09
Dieet
›
Jou dieet is lewensbelangrik vir jou gesondheid. Die tipiese Suid-Afrikaanse dieet met die oormatige klem op vleis, suiwel, verwerkte kos e...
3 comments :
›
Home
View web version