Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Diabetes
.
Show all posts
Showing posts with label
Diabetes
.
Show all posts
18.3.25
Kruie vir kwale: Diabetes
›
Boegoe kan bydra tot die handhawing van gesonde bloedsuikervlakke. ♦♦♦ Neem 2 tot 4 kankerbossie blare en week dit 3 minute in ’n koppie...
29.3.21
Meer rooivleis verhoog jou risiko vir dood
›
Die verhoogde inname van rooivleis, veral verwerkte rooivleis, hou verband met ’n verhoogde risiko vir dood. Dit was die bevinding van ’n gr...
6.7.20
Alkohol, gewigsverlies en diabetes
›
Navorsing aan die University of Pennsylvania School of Nursing (Penn Nursing) dui daarop dat alkoholverbruik gewigsverlies oor die langtermy...
4.5.20
Herstel lae bloedsuikervlakke
›
Dit hang af van die oorsaak, maar normaalweg help een van die volgende om lae bloedsuikervlakke te herstel: - ’n Eetlepel heuning onder di...
4.6.18
Suiwer vrugtesap nie sleg vir bloedsuikervlakke
›
Suiwer vrugtesap het nie ’n beduidende effek op bloedglukose of insulienweerstandigheid nie. Dit is die bevindings van onlangse navorsing ...
13.2.18
Wegneemetes verbind aan hartsiektes en diabetes by kinders
›
Kinders wat gereeld wegneemetes eet se risiko om hartsiektes of diabetes op te doen, is baie hoog. Hierdie kinders is ook geneig om oor di...
18.12.17
Boeretroos - skink gerus
›
19.7.17
Outo-immuun siektes
›
’n Groot aantal mense het een of ander stadium van hul lewens ’n outo-immuun siekte onder lede. ’n Outo-immuun siekte ontstaan wanneer ’n ...
19.4.17
Lae bloedsuiker (Hipoglisemie)
›
Indien ’n diabeet per ongeluk te veel insulien ingeneem het, te min kos geëet het of ’n maaltyd oorgeslaan het, of indien oefening die suike...
16.11.16
Bewusteloosheid
›
Jou bewegings, die funksies van jou liggaam en jou bewussynsvlak word deur jou senustelsel beheer. Wanneer jy bewusteloos, of gedeeltelik ...
7.11.16
Bloedsuiker
›
Koskonsultant, Heleen Meyer, het met ons gesels oor kosse wat goed is vir stabiele bloedsuiker.
30.5.16
Belangrike mediese tellings
›
• Bloedtelling: Tussen 150 tot 400 • Normale bloeddruk - 120/80 • Normale bloedsuiker - 3.3 tot 5.9 mmol/l • Normale cholesterol: 5...
9.5.16
Lae-koolhidraat, hoë-vet dieet gevaarlik en lei tot gewigstoename
›
Onlangse navorsing het aan die lig gebring dat ’n lae-koolhidraat, hoë-vet dieet in som min as 8 weke gesondheidskomplikasies kan hê en ’n v...
8.3.16
Body Worlds
›
Jy hoor gedurig wat die uitwerking van leefstylsiektes, soos diabetes en hartsiekte, op jou liggaam is – maar het jy dit al gesien? Die Body...
24.8.15
Hanteer Diabetes en verwante gesondheidskwessies
›
Hierdie boek kyk na die oorsake van diabetes, die tipes, medikasie asook die rol van dieet, lewenstylveranderings en oefening. Daar word...
20.4.15
Borrie met ontbyt help die geheue
›
Net 1 gram borrie saam met ontbyt help om die geheue te verbeter van persone wat in die vroeë fase van die ontwikkeling van diabetes is. Dit...
2.3.15
Jou bloedgroep beïnvloed dalk jou geheue
›
Volgens ’n studie gepubliseer in die joernaal Neurology is persone met die AB-bloedgroep meer geneig tot geheueverlies as ander. AB is nie...
30.12.14
Roosmaryn en oreganum help om diabetes te beheer
›
Laboratorium-toetse het bevind dat die kruie roosmaryn en oreganum bestanddele bevat wat diabetes kan bekamp. Dié kruie bied moontlik ’n nat...
29.12.14
Te veel sout ’n groter gevaar vir diabete
›
Persone met tipe 2 diabetes wat baie sout inneem se kanse is dubbel die van ander mense om ’n kardiovaskulêre siekte te ontwikkel. Mense o...
4.11.14
Oorgewig middeljarige vrouens behoort te oefen
›
Vir andersins gesonde middeljarige vroue wat oorgewig is, kan fisiese aktiwiteit hul beste opsie wees vir die vermyding van hartsiektes. O...
›
Home
View web version