Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Cholesterol
.
Show all posts
Showing posts with label
Cholesterol
.
Show all posts
13.12.21
Een avokado per dag help om 'slegte' cholesterol te verlaag
›
Navorsers van Penn State College of Medicine in die VSA het bevind dat een avokado per dag kan help om "slegte cholesterol" te ver...
9.10.18
’n Leeftyd van gereeld oefening vertraag veroudering
›
Indien jy gereeld aktief is bly jou liggaam jonger en gesonder. Dit is die bevinding van navorsers aan die University of Birmingham en Kin...
15.8.18
Verband tussen verwerkte voedsel en kanker
›
Daar bestaan ’n moontlike verband tussen hoogs verwerkte voedsel en kanker. Navorsing hieroor duur voort, maar die bevindinge van ’n studi...
20.11.17
Omega-3 is goed vir jou hart
›
Navorsing wat meer as 71 000 mense betrek het toon dat omega-3 vetsure jou kanse op ’n dodelike hartaanval aansienlik verminder. Sowat 42% v...
24.10.17
Plant-gebaseerde vegetariese dieet geassosieer met laer cholesterol
›
’n Oorsig van 49 navorsingsprojekte oor diëte het bevind dat ’n plant-gebaseerde, vegetariese dieet, veral veganistiese diëte, geassosieer w...
7.12.16
Dagga toe nie so skadelik vir volwassenes nie
›
Selfs na baie gereelde gebruik blyk dit dat die impak van dagga op die liggaam minimaal is vir iemand onder 40 jarige ouderdom. Dit is d...
28.9.16
’n Koronêre verstopping
›
’n Koronêre verstopping is een van die mees algemene oorsake van ’n hartaanval. Simptome en tekens • ’n Skielike, beklemmende pyn in die ...
30.5.16
Belangrike mediese tellings
›
• Bloedtelling: Tussen 150 tot 400 • Normale bloeddruk - 120/80 • Normale bloedsuiker - 3.3 tot 5.9 mmol/l • Normale cholesterol: 5...
2.3.15
Jou bloedgroep beïnvloed dalk jou geheue
›
Volgens ’n studie gepubliseer in die joernaal Neurology is persone met die AB-bloedgroep meer geneig tot geheueverlies as ander. AB is nie...
4.11.14
Oorgewig middeljarige vrouens behoort te oefen
›
Vir andersins gesonde middeljarige vroue wat oorgewig is, kan fisiese aktiwiteit hul beste opsie wees vir die vermyding van hartsiektes. O...
3.11.14
Hoë cholesterolvlakke verbind aan onvrugbaarheid
›
’n Onlangse studie het bevind dat hoë cholesterolvlakke waarskynlik ’n nadelige uitwerking het op paartjies wat probeer swanger raak. Waar...
27.10.14
Familiale hipercholesterolemie
›
’n Geskatte 1 uit elke 500 mense wêreldwyd ly aan familiale hipercholesterolemie (FH), 'n oorerflike toestand wat baie hoë cholesterol t...
14.4.14
Oorerflike cholesterol gereeld nie gediagnoseer nie
›
Oorerflike hoë cholesterol word wêreldwyd oor die hoof gesien en dit lei tot voortydige hartsiektes. Dit is 'n groot probleem aangesien ...
3.2.14
Wat is cholesterol?
›
Cholesterol word deur die liggaam vervaardig uit diereprodukte om jou gesondheid te handhaaf. 75% word deur jou lewer gemaak en 25% kom uit ...
11.11.13
'n Appel 'n dag
›
Daar is verskeie redes om 'n appel 'n dag deel van jou dieet te maak: - Appels is ryk aan vesel. Dié vesel help om maagdermproblem...
23.5.11
Cholesterol
›
Adel Wise skryf: "Ek drink elke oggend 'n eetlepel appelasyn. Ek het hoor dit help met gewigsverlies en hoë cholestrol. My cholest...
4 comments :
›
Home
View web version