Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Brein
.
Show all posts
Showing posts with label
Brein
.
Show all posts
29.11.21
Hoë-vet diëte beïnvloed ook jou brein, nie net jou fisiese voorkoms nie
›
Daar was al heelwat navorsing oor hoe ’n ongesonde dieet met vetsug korreleer. Daar was nog nie ’n ondersoek van hoe jou dieet neurologiese ...
9.8.21
Oefening beskerm teen Alzheimer se siekte
›
Oefening op ’n daaglikse basis kan jou beskerm teen die kognitiewe agteruitgang toegeskryf aan Alzheimer se siekte. Dit het nie net ’n voord...
24.8.20
Die brein
›
Die brein is ’n jellieagtige orgaan wat deur die skedel en harsingrugmurgvog beskerm word. Dit is die liggaam se beheersentrum en hanteer al...
25.11.19
Hierdie dieet goed vir jou brein
›
Mense met ’n dieet ryk aan groente, vrugte, neute en vis het waarskynlik groter breine. Dit is volgens ’n studie gepubliseer in die joernaal...
2.10.18
Breinkanker
›
Primêre breinkanker is kanker wat in die brein begin. Metastatiese kanker in die brein is kanker wat van elders afkomstig is en versprei het...
30.4.18
Vis geassosieer met ’n hoër IK en beter slaap
›
Kinders wat minstens een keer per week vis eet, slaap beter en het IK-tellings wat gemiddeld 4 punte hoër is as diegene wat minder gereeld o...
7.3.18
Slimfone tas jou brein aan
›
Navorsers het ’n wanbalans gevind in die breinchemie van jongmense verslaaf aan slimfone en die internet. Mense is toenemend meer afhankli...
19.1.18
Rugby verander jou brein
›
Een seisoen van rugby speel verander jou brein. Die veranderinge is soortgelyk aan harsingskudding, net minder ernstig. Dit is die bevindi...
1.3.17
Groot epilepsie
›
Die meeste groot epileptiese toevalle kom onverwags. Soms het die persoon wel ’n gevoel of een of ander ander aanduiding dat iets verkeerd i...
27.2.17
Daar is hoop vir die behandeling van Alzheimer se siekte
›
In ’n navorsingsprojek aan die Universiteit van Manchester in Brittanje is ’n eksperimentele model van Alzheimer se siekte suksesvol behande...
30.1.17
Harsingdruk
›
’n Uiters ernstige toestand waar druk op die brein uitgeoefen word deur bloed wat in die skedel versamel of deur die been weens ’n fraktuur....
25.1.17
Die struktuur en funksies van die brein
›
18.1.17
Die behandeling van harsingskudding
›
Harsingskudding is ’n tydelike breinversteuring. Dit word ook soms “konkussie” genoem. 1. In minder ernstige gevalle moet jy die persoon n...
11.1.17
Harsingskudding
›
Harsingskudding is ’n tydelike breinversteuring. Dit word ook soms “konkussie” genoem. Harsingskudding is gewoonlik die gevolg van ’n hou ...
4.1.17
Kopbeserings
›
Kopbeserings kan die brein beskadig. Indien dit gebeur kan die persoon deurmekaar wees of bewusteloos raak. Harsingskudding of –druk en ande...
2 comments :
12.12.16
Wat gebeur met jou brein as 'n verhouding verbrokkel
›
30.11.16
Die outonome senuweestelsel
›
Die outonome senuweestelsel is ’n netwerk van senuwees wat onwillekeurige spiere beheer. Dit is spiere wat noodsaaklike funksies van die lig...
23.11.16
Die senustelsel
›
Die senuweestelsel bestaan uit die brein, die rugmurg en senuwees. Die brein bestaan uit ’n massa senuweeselle. Hierdie selle ontleed sens...
2 comments :
5.10.15
Glutamaat is belangrik vir jou brein en liggaam
›
Glutamaat is ’n aminosuur met verskeie funksies. Dit reguleer byvoorbeeld insulienproduksie in die pankreas en is ’n belangrike oordragstof ...
18.11.14
Slaap is goed vir die brein
›
Daar is nou bewyse vir hoe minder ouer volwassenes slaap, hoe gouer verouder hulle brein. Met ouer word daar bedoel persone van 55 jaar en o...
›
Home
View web version