Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Brandwonde
.
Show all posts
Showing posts with label
Brandwonde
.
Show all posts
26.2.25
Kruie vir kwale: Brandwonde
›
Die blare van die varkblom kan gebruik word om die ongerief van brandwonde te behandel. Was die blare in warm water om dit te ontsmet en war...
25.2.25
Gebruik 'n varkblom vir seerplekke
›
Die blare van die varkblom kan gebruik word om die ongerief van brandwonde en insekbyte te verlig en om sere en pitswere te behandel. Was di...
5.12.24
Sonbrand
›
Te lang blootstelling aan die son se strale kan rooiheid, gejeuk en teerheid van die vel veroorsaak. Onder sekere omstandighede kan dit erns...
20.11.23
Brandwonde
›
Brandwonde word veroorsaak deur hitte, warm vloeistowwe, wrywing en chemikalieë. Die grootste gevaar verbonde aan brandwonde is vogverlies w...
9 comments :
12.12.19
Kruie vir kwale: Sonbrand
›
Smeer komkommersap aan of smeer sommer versigtig met ’n komkommer. ♦♦♦ Maak ’n groot kastrol sterk rooibostee. Gooi die tee in jou badwa...
19.8.19
Vriesbrand
›
Vriesbrand kom voor wanneer die ekstremiteite van die liggaam (ore, neus, ken, hande, voete) blootgestel word aan langdurige of intense koue...
17.12.18
Elektriese brandwonde
›
Hierdie tipe brandwond kom voor wanneer elektrisiteit met ’n sterk spanning en stroom deur die liggaam gaan. Die meeste skade kom voor nab...
22.10.18
Chemiese brandwonde
›
Sekere chemikalieë kan skade veroorsaak aan ons vel- en ander weefsels. Die oë is veral kwesbaar. Ander chemikalieë kan deur die vel geabso...
25.9.18
Brandwonde in die mond en keel
›
Hierdie tipe brandwonde kom gewoonlik voor wanneer iets baie warm gedrink word, chemikalieë gesluk word of baie warm lug ingeasem word. Hi...
20.8.18
Droë brandwonde en vogbrande
›
Droë brandwonde en vogbrande is die mees algemene tipes brandwonde. Hierdie tipes brandwonde moet sodra moontlik afgekoel word om verdere ...
11.6.18
Klere wat brand
›
Brandwonde weens oop vure kom algemeen voor by Suid-Afrikaners wat so lief is vir oop vure. Wanneer ’n persoon se klere aan die brandslaan m...
12.9.16
Kruie vir kwale: Chemiese brandwonde
›
Die behandeling van chemiese brandwonde sal afhang van waarmee jy jou gebrand het. Oor die algemeen kan mens sommer 'n aalwyn se blaar b...
11.3.15
Elektriese beserings
›
’n Elektriese stroom deur die liggaam kan ernstige en soms noodlottige beserings veroorsaak. Dit kan die hart laat stop of ernstige brandwon...
›
Home
View web version