Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Borste
.
Show all posts
Showing posts with label
Borste
.
Show all posts
26.3.25
Hoe om borsmelk te stop
›
Elke ma is uniek. Daar is baie redes wees waarom iemand verkies om op te hou met borsvoeding. As jy kan, raadpleeg altyd ’n dokter voordat j...
1.1.24
Koolblare en jou borste
›
Gebruik koolblare op jou borste. Dit bied verligting vir seer borste. Dit is 'n gewilde kuur vir vrouens wat borsvoed, of wil ophou bors...
23.11.23
Borste - borskanker
›
'n Vrou se borste is vir haar baie belangrik. Dit is baie belangrik om enige verandering aan jou borste met 'n dokter te bespreek. ...
66 comments :
15.8.18
Verband tussen verwerkte voedsel en kanker
›
Daar bestaan ’n moontlike verband tussen hoogs verwerkte voedsel en kanker. Navorsing hieroor duur voort, maar die bevindinge van ’n studi...
19.7.18
Melkkoors
›
Was jou bors met louwarm water. Meng dan 1 eiergeel, 2 dessertlepels kanferolie, 1 teelepel terpentyn en 1 teelepels spiritus. Dit moet dee...
11.1.16
Suiker in Westerse dieet verhoog risiko van borskanker
›
Die groot hoeveelheid suiker in die Westerse dieet verhoog die risiko van borskanker en metastase na die longe. Dit is die bevinding van n...
9.11.15
Borskanker, minder mammogramme is nodig
›
Verlede maand is weereens deur verskeie groepe gewy aan bewusmakingsveldtogte teen borskanker. Die belangrikheid van vroeë diagnose word nog...
23.6.15
Deur te vas kan jy borskanker bekamp
›
Deur minder tyd te spandeer aan die etenstafel en oornag te vas help om glukosevlakke te verlaag en die risiko op borskanker te verminder. D...
21.4.15
Oorgewig, vetsug en kanker
›
Oorgewig en vetsug dra jaarliks by tot 3.6% van alle kankersoorte wêreldwyd onder volwassenes. In meer ontwikkelde lande is hierdie persenta...
19.6.14
Kruie vir kwale: Seer tepels
›
Skraap ’n bietjie dassiepis wat hard geword het af van ’n rots en maak dit baie fyn. Meng met ’n bietjie olyfolie en room (melk) en gooi ’n ...
20.2.12
Borsmelk beter
›
Wanvoeding by kinders kan met 25% afneem indien babas in die eerste ses maande net borsmelk gegee word, het 'n voedingkundige van die Ve...
17.10.11
Vrae oor borsvoeding
›
MS skryf: "My eerste baba amper 2 is net vir 10 dae geborsvoed ons beplan tans nr 2 maar wil weet of ek dit sal kan doen. Ek het plat ...
22 comments :
2.9.11
Borsvoeding goed vir breine
›
Ma’s wat hul babas borsvoed se kinders het groter woordeskatte en kan beter redeneer op 5-jarige ouderdom, het ‘n nuwe studie bevind. Bors...
4 comments :
›
Home
View web version