Boererate.com
Mediese inligting en boererate in Afrikaans
Soek op hierdie werf
Gebruik die alfabetiese gids om te soek vir mediese inligting of tradisionele boererate.
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
Q
R
S
T
U
V
W
Z
Medisinale gebruike van kruie
Kruiegids
Showing posts with label
Boeke
.
Show all posts
Showing posts with label
Boeke
.
Show all posts
20.4.20
Maklike maaltye vir babas en kleuters
›
Hierdie Afrikaanse vertaling van Easy Meals for Babies & Toddlers volg op die sukses van laasgenoemde nadat die derde uitgawe bygewerk ...
28.10.19
Ontdek: Die menslike liggaam
›
Hierdie boek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die menslike liggaam te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op liggaamsprose...
18.3.19
Ons raaiselpad met alzheimersiekte - 'n Persoonlike Reis
›
Elise Nel se eens briljante man raak aggressief en vergeetagtig, en tree heeltemal anders op as wat sy hom ken. Sy het ’n vae vermoede wat d...
30.10.17
Sielsiek
›
Waarom “haak mense se koppe uit”? Chris Mahlangu, wat vir Eugene Terre’Blanche vermoor het, het hom nie net doodgeslaan nie. Daar is berig ...
17.7.17
Hoe ken jy ’n sosiopaat uit?
›
Jy het vandag niksvermoedend by minstens een psigopaat verbygeloop. En by die huis wag ‘n narsis op jou en ‘n sluiper by jou venster. Wie i...
26.8.16
Eet Reg - Zelda Ackerman
›
Vetsug neem skokwekkend toe in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie boek wys hoe emosionele eet ontstaan en hoe om dit te voorkom. Eet ...
19.8.16
Eet reg
›
Vetsug neem skokwekkend toe in Suid-Afrika, veral onder tieners. Hierdie boek wys hoe emosionele eet ontstaan en hoe om dit te voorkom. ...
15.8.16
My Koebaai, Stres!-joernaal
›
Met My Koebaai, Stres!-joernaal nooi Tanya O’Connor die leser om nie net in te kleur om ontslae te raak van stres nie maar ook om met woo...
12.7.16
Mishandel, misbruik, misken
›
Amor van der Westhuyzen, dogter van die berugte Joey Haarhoff wat saam met die pedofiel Gert van Rooyen ses jong meisies ontvoer het, se k...
25.4.16
Kos vir kwale - bespreking
›
Adele van der Merwe en Jeske Wellman (Eet gesond, voel gesond: Beveg kanker met voeding), Arien van der Merwe (Hanteer diabetes) en Hilda La...
15.2.16
Boererate
›
As jong seun het Danie Smuts met ’n blikkie agter vee in die veld aangeloop om kuttels te versamel vir ’n konkoksie om maselspasiënte se sim...
28.9.15
Juliana Coetzer - Bloedvreemd
›
Bloedvreemd is die aangrypende verhaal van ’n ma se poging om haarself en haar gesin heel te hou en vrede te maak met ’n kind wat nou “in...
11.8.15
Eczema - Your essential guide
›
Ekseem is ’n veltoestand wat gekenmerk word deur inflammasie, rooiheid en ’n gekrap. Tussen 10 en 20% van alle mense het dit. In hierdie...
13.11.14
Video: Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes
›
Koop / Buy Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes >>
15.9.14
Wie is ek?
›
Wie is ek? , via Roekeloos , 14 September Vir eeue worstel die mens al met die vraag: “Wie is ek?” In hierdie boek van Louis...
26.5.14
Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes
›
Daar is hoop vir ADHD-lyers! Helena Bester, Suid-Afrika se voorste kenner van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van somm...
20.1.14
Trauma
›
Trauma het in ons tyd meer as net ’n mediese begrip geword. In die harde Suid-Afrikaanse werklikheid voel ons dit al meer aan die lyf. Dr....
16.12.13
Top gesondheidsboeke vir 2013
›
Die volgende boeke het die beste verkoop by Boererate.com in 2013: God se Apteek Tissue Salts for Healthy Living Chicke...
17.6.13
Ag, ma, whatever! Selfone, neusringe en ander tienerkwessies
›
Moet dit altyd ’n nagmerrie wees om tieners groot te maak? Is daar ’n regte manier om dit te doen? Hoe kom ons deur hierdie moeilike tydperk...
27.5.13
Die bleek man op my hakke: ’n Skisofreen vertel
›
’n Hoogswanger vrou stort in ’n koffiewinkel in duie, en word daarna wakker van die verskriklikste pyn. Sy lê op ’n hospitaalbed, langs haar...
›
Home
View web version